Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Elizma Theron is weer swanger!

$
0
0

Die Afrikaanse sangeres Elizma Theron het pas op haar Facebook-blad aangekondig dat sy haar tweede baba verwag.

In die oulike aankondiging hou haar eersteling, Eli-zé, ’n bordjie vas waarop staan dat sy ’n boetie of sussie gaan kry.

Eli-zé wil ons opwindende nuus met julle deel. :D!!!!!

Posted by Elizma Theron on Thursday, September 10, 2015

Elizma en haar man, Nico Grobbelaar, is in 2012 getroud en Eli-Zé is op 20 Februarie 2014 gebore.

Lees ook

 

The post Elizma Theron is weer swanger! appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Latest Images