Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

FOTO’S: Mandi Baard wys haar gesin

$
0
0

Die aktrise en TV-aanbieder Mandi Baard se pragtige gesin het vandeesmaand ’n lid ryker geword. Mandi en haar man, Schalk, se dogtertjie, Sumé, is byna 2 weke oud en hulle het reeds dié familiefoto’s laat neem.

Hul eersteling, Jeandré, het gister sy tweede verjaardag gevier. Hy deel sy verjaardag met Pa Schalk.

Mandi het dié foto’s op haar Facebook-blad gedeel.

 

 

 

 

 

 

Al die foto’s is geneem deur Marcell Meyer Photography. Kliek HIER vir nog foto’s uit dié fotosessie.

Lees ook

The post FOTO’S: Mandi Baard wys haar gesin appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Latest Images