Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Apple val nie ver …

$
0
0

Goldie Hawn en Kate Hudson, Reese Witherspoon en Ava Elizabeth Phillippe. Daar’s ’n paar Hollywood-aktrises wie se dogter nés hulle lyk.

Die Oscar-wenner Gwyneth Paltrow het Maandag ’n foto van haar oudste, Apple, op sosiale media gedeel. Dit was Apple se 13de verjaardag. Daar is beslis trekke na ’n jong Gwyneth! Maar kyk jy so na haar rockster-pa, Chris Martin, sien jy ook iets van hóm. 

Kyk net hoe baie lyk Apple soos ma:

The post Apple val nie ver … appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Latest Images