Die eerste episode van SARIE Voorbladgesig is Maandag om 17:30 op kykNET uitgesaai. Tydens die verfilming van die TV-reeks is die finaliste een aand met ’n uitstappie na ’n haarsalon bederf!
INOAR is een van die wedstrydborge van SARIE Voorbladgesig 2017. Dié Basiliaanse maatskappy is ’n voorloper in die ontwikkeling van keratienbehandelings vir hare en was ook die eerste een wat dit wêreldwyd versprei het. Die Top-10 is ná ’n besige dag vir die bederf-aand geneem. Wat kan dan nou lekkerder wees as ’n haarbehandeling, ’n glasie sjampanje en goeie geselskap!
Die vroue is deur INOAR bederf by Palladium Hair Company in Pretoria. Elkeen het ’n INOAR G.Hair B-Tox Treatment-haarbehandeling gekry, ook bekend as “botox vir hare”. Dis ’n intense 30 minute-behandeling waarvan die resultaat gesonde, sagte, frizz-vrye hare is wat blink.
Kyk die foto’s van die Top-10

Top-10-finaliste Danel, Suné en Marize. FOTO Phyllis Green

Top-10-finalis Nadia. FOTO Phyllis Green

Top-10-finalis Cato. FOTO Phyllis Green

Die Top-10 saam met die span van Palladium Hair Company in Pretoria. FOTO Phyllis Green

Die Top-10 saam met die INOAR-span: Hendrien Kruger, Karen Botha en Talitha Grobler. FOTO Phyllis Green

Top-10-finalis Marize. FOTO Phyllis Green

Top-10-finalis Liza. FOTO Phyllis Green

Top-10-finaliste Nadia, Shené en Marize. FOTO Phyllis Green

Top-10-finalis Elanze. FOTO Phyllis Green

Top-10-finalis Shené. FOTO Phyllis Green

Top-10-finaliste Suné en Ashleigh. FOTO Phyllis Green

FOTO Phyllis Green

Top-10-finalis Yolani. FOTO Phyllis Green

Karen Botha van INOAR en Top-10-finaliste Suné en Shené. FOTO Phyllis Green
Kyk die video van die aand hier
Het jy die eerste episode gemis? Hier is die herhalings!
Die span van Palladium Hair Company is:
Eienaar: Gina Capra
Bestuurder: Stephen
Cornelia Sadler
Shanine Steyn
Ansuma Forssman
Abraham Ludik
Olga Sediane
Neo Lelopeng
Surprise Mosie
Mandara Oberholster
Natashia Botha
Lees nou
SARIE Voorbladgesig 2017: Só lyk episode 1
SARIE Voorbladgesig: 10 finaliste!
The post Sien ons Voorbladgesig-Top-10 agter die skerms! appeared first on SARIE.