Die Afrikaanse sangeres Elizma Theron het vanoggend op haar Facebook-blad die geslag van haar tweede baba met dié video bekend gemaak.
Sy het daarby geskryf dat haar eersteling, Eli-zé, in die video wys of sy ’n boetie of sussie gaan kry. Die gelukwensings het ingestroom op Elizma se Facebook-blad.
Eli-zé het al haar maatjies om n tafel gekry om met hulle en ook julle te deel……of sy n sussie of boetie kry
Posted by Elizma Theron on Sunday, October 18, 2015
Elizma en haar man, Nico Grobbelaar, is in 2012 getroud en Eli-Zé is op 20 Februarie 2014 gebore.
Lees ook
- FOTO’S: Nicholis Louw se dogtertjie, Miané
- OULIKE VIDEO: Barbie help meisies droom
- Megan Fox en ander bekendes deel skattige babafoto’s
The post Elizma Theron verwag ’n seuntjie appeared first on SARIE.