Kampsbaai gaan weer van 26 tot 29 Augustus “’n Cannes in die kleine wees” met die kykNET Silwerskermfees, sê kykNET. Daar gaan flieks geëet, gepraat en geleef word.
Dié Suid-Afrikaanse filmfees word by The Bay Hotel in Kampsbaai gehou. Lees meer oor hierdie fees HIER.
Kaartjies is nou beskikbaar by TicketPro. Hou ook kykNET Silwerskermfees se Facebook- en Twitter-blad dop vir meer inligting.
Laai die program hier af: Silwerskerm Feesprogram 2015
Kortfilm
- Beurtkrag
- The Initiate
- Die Snelweg Sluiper
- Dominee-Truuks
- Foto
- Hartloop
- Jan Umkhwetha
- Kleingeld
- Konneksies
- Melusine van Arcadia
- Dearest Elle
- Rum Scrum Score
- Skewe Reënboog
- Sweisbril
- Tekkies vir Trevor
- Van agter die deur
- Van lyn af
- Vryslag
Dokumentêr
- Bettie
- Ten Year Tightrope
- Getting Away with Murder
- A Tribute to the Frontline States
- The Shore Break
- Vat die pap
- The Foreign Minister
- The Story of African Film
Speelfilm
Première
- ’n Man soos my pa
- Pawpaw vir my Darling
- Verskietende ster
- Uitvluct
- Boere op die Aardsrempel
- Die Pro
- Dis Ek, Anna
- Sink
The post Die kykNET Silwerskermfees skop die week af! appeared first on SARIE.