Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Sweisbril – kykNET Silwerskermfees 2015

Frannie was ’n welder, ’n gewone ou. Frannie is al ’n geruime tyd ietwat verlore. Hy drink gans te veel. Frannie het sy werk, sy lewe, sy vrou en kind iewers in sy dronkenskap verloor. Nou weet hy nie...

View Article


Foto – kykNET Silwerskermfees 2015

’n Anonieme foto-uitstalling laat Michaela (Roeline Daneel), ’n jong gedrewe fotograaf, met indringende vrae rondom wie die treffende foto’s geneem het. Haar hewige fassinasie met die foto’s lei haar...

View Article


Hartloop – kykNET Silwerskermfees 2015

Janke neem aan vandag is ’n doodnormale dag vol takies om af te handel voor die son sak. Vandag is egter nie net nóg ’n dag in haar middelklas-bestaan nie, want vandag word Janke gekaap. Binne ’n...

View Article

SILWERSKERMFEES TOEKENNINGS 2015: Benoemings

BESTE KORTFILM 1. BEURTKRAG 2. SKEWE REËNBOOG 3. VRYSLAG BESTE REGISSEUR KORTFILM 1. LINSEN LOOTS – FOTO 2. WIM STEYTLER – SKEWE REËNBOOG 3. MARCEL VAN HEERDEN – VRYSLAG BESTE AKTEUR KORTFILM 1. GAVIN...

View Article

Uitvlucht – kykNET Silwerskermfees 2015

Die bekroonde fliekmaker Regardt van den Bergh, bekend vir flieks soos Faith like Potatoes en Klein Karoo, gaan weer tot gehore se harte spreek met die uitreiking van ’n splinternuwe fliek uit sy pen,...

View Article


Dis ek, Anna – kykNET Silwerskermfees 2015

Die Bloemfonteinse sakeman, Danie du Toit, se voordeurklokkie lui in die middel van die nag. Buite sak die reën vlietend neer. Hy trek sy kamerjas aan, strompel na die voordeur en maak oop. ’n Skraal,...

View Article

Die Pro – kykNET Silwerskermfees 2015

Leon de Villiers het in sy wildste drome nie kon dink dat die boek waarmee hy in 1997 die Sanlam-prys vir jeugliteratuur gewen het eendag in ’n fliek omskep sou word nie. Dit was reeds ’n groot...

View Article

‘n Pawpaw vir my darling – kykNET Silwerskermfees 2015

’n Pawpaw vir my darling is ’n greep uit die lewe van die Beeslaer-familie van Frik Du Preezstraat 24, Damnville, vanuit die perspektief van hul hond, Tsjaka – ’n pavement special. Ander sentrale...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die kykNET Silwerskermfees skop die week af!

Kampsbaai gaan weer van 26 tot 29 Augustus “’n Cannes in die kleine wees” met die kykNET Silwerskermfees, sê kykNET. Daar gaan flieks geëet, gepraat en geleef word. Dié Suid-Afrikaanse filmfees word by...

View Article


Owen Wilson praat: “My pa het Alzheimersiekte”

Die akteur Owen Wilson het in ’n ernstige onderhoud met Dallas Morning News openlik gesels oor sy pa, Robert A. Wilson (74), met Alzheimersiekte gediagnoseer is, berig E! News.  “As iemand 10 jaar...

View Article

Dís hoekom jou wenkbroue jou belangrikste gelaatstrek is

Jou oë mag die vensters van jou siel wees, maar Harper’s Bazaar berig dat dit dalk nie jou belangrikste gelaatstrek is nie. En alhoewel wenkbroue en wimpers dieselfde doel dien (dis ’n beskermende...

View Article

7 plaaslike bekendes wat al in 2015 ouers geword het

Ons het ’n paar maande gelede berig oor die plaaslike bekendes wat in 2015 gaan ouers word. Nou kan ons al sewe van dié babas wys! 1. Protea-krieketkaptein AB de Villiers en sy vrou, Danielle, se klein...

View Article

Céline Dion praat oor sterwende man

“René wil in my arms sterf,” het die sangeres Céline Dion oor haar man, die musiekbestuurder René Angélil, aan USA Today vertel. Sy het pas teruggekeer na Las Vegas waar sy haar konserte ná ’n jaar...

View Article


VIDEO: Die voorskou van ‘Die Buurtwag’

Die splinternuwe kykNET-reeks Die Buurtwag begin binnekort. Die lokprent is pas bekend gestel en dit lyk skreeusnaaks. Die Buurtwag gaan oor ’n groep mans in ’n buurtwag in Durbanville wat saam groot...

View Article

Karlien en Derick Hougaard skei

Karlien van Jaarsveld het vandag bekend gemaak dat sy en Derick Hougaard gaan skei, berig Netwerk24. Karlien het in ‘n verklaring gesê: “Vir ’n lang tyd het ek nie geweet hoe om hierdie met almal te...

View Article


FOTO’S: Sue en JP Duminy se klein Isabella

Die glanspaar JP en Sue Duminy het Sondag hul eersteling, Isabella Hannah Duminy, verwelkom. Morn guys. Thx for al the luv and support. @sueduminy_21 & Isabella r strong and Healthy. Let the late...

View Article

Amor Vittone se nuwe musiekvideo

Die sangeres Amor Vittone het haar eerste musiekvideo, Alles Net Oor Jou, in 6 jaar bekend gestel. Sy het vroeër vanjaar met SARIE se Marguerite van Wyk gesels oor haar nuwe album wat op pad is. “Die...

View Article


Karlien van Jaarsveld gesels oor haar huwelik – Junie 2015

Karlien van Jaarsveld het gister bekend gemaak dat sy en haar man, Derick Hougaard, ná meer as twee jaar se huwelik gaan skei – lees meer hier. SARIE het vir ons Junie 2015-uitgawe met Karlien gesels...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Suurdruiwe tussen Kelly Osbourne en Giuliana Rancic

Kelly Osbourne maak nie ’n moordkuil van haar hart nie …  Sy het haar voormalige, mede Fashion Police-aanbieder Giuliana Rancic ’n ‘leuenaar’ genoem, berig The Wrap.  Sjoe, hierdie is vir ons moeilik...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO’S: George Clooney en ander bekende ‘photobombs’

Die bekroonde akteur George Clooney was slaggereed vir dié photobomb!  Toe die supermodel Cindy Crawford en haar man, Rande Gerber, ’n selfie neem, het George homself in die agtergrond ingeskuif....

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live