Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Voormalige 7de Laan-akteur Christo Davids gaan pa word

$
0
0

Groot nuus dié week vir voormalige 7de Laan-akteurs. Quinne Brown (Connie) keer ná 11 jaar terug na die sepie (lees meer hier) en nou vind ons uit dat Christo Davids gaan pa word!

Christo en sy vrou, Cindy, gaan vir die eerste keer ouers word. Hy het dié nuus vroeër die week op Instagram gedeel.

#truthbetold I am going to be a Daddy soon… #babybump #babyD #sjoemaarmyvrouismooi

A photo posted by christodavids (@christodavids) on

Sedert Christo 7de Laan verlaat het, was hy veral op die verhoog besig as akteur én regisseur. Hy het verlede jaar onder meer die regie vir die eenvroustuk Woman Alone met Lee-Ann van Rooi behartig en is hiervoor benoem vir die Fleur du Cap-toekennings se gesogte Rosalie van der Gucht-prys vir nuwe regisseurs.

Lees nou

EKSKLUSIEF: Quinne terug by die Laan!

7de Laan-akteur Jacques Blignaut weer pa!

EKSKLUSIEF: Paula van 7de Laan se baba

The post Voormalige 7de Laan-akteur Christo Davids gaan pa word appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Trending Articles


Tien kreatiewe idees vir bêreplekke in jou babakamer


Groblerspruit: Episode 1


Kyk: Dié 16 katte het meer persoonlikheid as jy!


Die beste tyd van my lewe


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 8-Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda


T Minus …. 6


Die kuns van koeksisters bak


6 wenke en kunsies om jou hare te kleur


7 waarskuwingstekens wat jou lippe jou gee