Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kyk hoe lyk die wêreld se mooiste kind nou!

Terwyl die meeste ander 4-jariges nog by die kleuterskool gespeel het, was dié Franse meisie toe al op die loopplank vir Jean-Paul Gaultier! Thylane Blondeau is eens aangewys as die wêreld se mooiste...

View Article


Oud-Springbok trek saam met gesin Engeland toe

Oud-Springbok Bob Skinstad het bedank as kommentator by SuperSport en gaan glo saam met sy gesin Engeland toe verhuis. Bob het in Junie uitgetree as kommentator, berig Sport24. #travelskills Reigate...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lente klink … Bouwer, Amalia, Bennie, Corné vertel

Sy Klink Soos Lente, die romantiese komedie waarvan SARIE die mediavennoot is, is pure lekkerte – In dié romantiese komedie raak die werktuigkundige Ben (Stiaan Smith) verlief op Amalia Uys se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bekende sanger veg om sy lewe

Die bekende Suid-Afrikaanse kwaito sanger, Mandoza, is besig om vir sy lewe te veg. Volgens Times Live is Mandoza met breinkanker gediagnoseer. Hy het in 2015 vir kankerbehandeling ondergaan, maar die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuut op VIA in September: Nuwe huise, nuwe hare en nuwe kosse

September is ’n opwindende maand op VIA (DStv-kanaal 147) met agt splinternuwe TV-programme wat op DStv se eerste Afrikaanse leefstylkanaal begin. Dié maand word VIA-kykers bederf met ’n verskeidenheid...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taylor Swift verlos van jurie-pligte

Jy lees reg. Selfs bekendes moet soos doodgewone Amerikaners vir juriepligte aanmeld. En onlangs was dit die Grammy-wenner Taylor Swift se beurt.  Dit verklaar hoekom sy nie twee weke gelede by die MTV...

View Article

Kylie Jenner nou ’n blondine

Die jongste suster van die Kardashian/Jenner-troep verander haar hare gereeld. As jy weer kyk, is Kylie Jenner se kroon pienk, of groen, of swart … Maar nóú is sy ’n blondine. Wat dink jy van haar nuwe...

View Article

Bekende sanger enkellopend – al weer!

Die internet gons vanoggend oor dié nuus! ‘Swifty’s’ die wêreld oor is hartseer, want “Hiddleswift” is verby. Die sangeres Taylor Swift en die akteur Tom Hiddleston se romanse van 3 maande het tot ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

EKSKLUSIEF: Quinne terug by die Laan!

Op 12 Augustus het aktrise Quinne Brown vir die eerste keer in 11 jaar weer haar motor by die 7de Laan-ateljee in Lonehill, Johannesburg, geparkeer, haar handsak oor haar skouer gegooi en tussen die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wêreldrekords – die bestes en die vreemdstes!

Dis weer sulke tyd: die wêreld se beste en vreemdste rekords is aangeteken in die 2016 Guinness World Book of Records. Van springende lamas tot groot katte, dis net so indrukwekkend soos vorige jare....

View Article

Ons groet legendariese sanger Johan Botha

Die Suid-Afrikaans gebore dramatiese tenoor en Kammersänger Johan Botha is Woensdag in Wene, Oostenryk, oorlede. Op 51-jarige ouderdom was hy in die fleur van sy loopbaan as Wagner-sanger. “Johan was...

View Article

Ikoniese rolprent-oomblikke was toe nié beplan!

Party rolprente het net daardie dialoog wat so lekker oor jou tong kan rol. Dink aan Clint Eastwood se Dirty Harry: “Do you feel lucky, punk?” Maar sommige ikoniese oomblikke is nie eens beplan nie!...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Clint (86) se ‘Sully’ begin vandag!

Terwyl ander 86-jariges rolbal speel, rustig koffie drink en ’n middagslapie vat, is die Hollywood-ikoon Clint Eastwood hard aan die werk. Soos dit nou gaan, lyk dit of hy tot op 100 in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vir stralende vel: Amalia se Lenteslaai

Amalia Uys is die beeldskone rooikop met die mooiste melkwit vel – vlekloos en stralend. Haar geheim vir ’n vel wat gloei en blink hare? ’n Vars en gesonde Lenteslaai! In Sy Klink Soos Lente is haar...

View Article

Natalie Portman is swanger!

Die aktrise Natalie Portman gaan weer ma word! Die Oscar-wenner en haar man, Benjamin Millepied, verwag hul tweede kind, berig US Weekly.  Die 35-jarige was gister te sien by die première van haar nuwe...

View Article


Supermodel se dogter gesig van Marc Jacobs

Die appel val nie ver van die boom nie. En in die geval van supermodel Cindy Crawford en haar dogter, Kaia Gerber, is dié gesegde goud werd. Op 15-jarige ouderdom is Kaia nou die nuwe gesig van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nadia Beukes gesels voor haar groot dag

Ná maande se deeglike beplanning is aktrise en TV-aanbieder Nadia Beukes se troudag met projekbestuurder David de Villiers hier! Alles is gereed – van die rok, blomme en kos tot die gastelys. Fanie...

View Article


Lady Gaga se nuutste – uiteindelik ná 3 jaar!

Vir Lady Gaga se aanhangers, oftewel haar Monsters, is die wag van drie jaar uiteindelik verby! Die eerste enkelsnit, “Perfect Illusion”, van die sangeres se verwagte nuwe album is vandag vrygestel. A...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oscar-beeldjie vir Emma Stone?

Die Oscars is eers volgende jaar Februarie, maar die room van die filmfeeste is op die oomblik aan die gang. En by twee van hulle, die Venesiese filmfees in en die Telluride-filmfees in Colorado, VSA,...

View Article

Voormalige 7de Laan-akteur Christo Davids gaan pa word

Groot nuus dié week vir voormalige 7de Laan-akteurs. Quinne Brown (Connie) keer ná 11 jaar terug na die sepie (lees meer hier) en nou vind ons uit dat Christo Davids gaan pa word! Christo en sy vrou,...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live