Die Hollywood-aktrise Amanda Seyfried het in September verloof geraak aan die akteur Thomas Sadoski (40). Maar dis haar ring wat aandag trek – vir ’n baie goeie rede!
Haar verloofring pronk minimalisties en fyntjies om haar ringvinger. En anders as die res van Hollywood se verloofdes is Amanda se ring net ’n goue pand met nie ’n enkele diamant in sig nie!
How do y’all feel about #AmandaSeyfried‘s modest engagement ring?? https://t.co/08qjL3PlCS pic.twitter.com/hl5zFFxEhf
— Perez Hilton (@PerezHilton) September 13, 2016
We need to talk about Amanda Seyfried’s engagement ring. WTF is that??https://t.co/5fjI8l6caA pic.twitter.com/UFnpVh5PAr — Betches (@betchesluvthis) September 15, 2016
Die paartjie het in 2015 ontmoet en vanjaar in Maart begin uitgaan, berig Daily Mail.
In Januarie het die 34-jarige aktrise Julia Stiles verloof geraak. En die minimalistiese ring het fyntjies op Julia se ringvinger gepronk. Iets wat nié die norm in Hollywood is nie! Glanssterre dra mos gewoonlik diamante so groot soos rotse aan hul ringvinger.
Daar was veral op Twitter oor dié ring gegons:
Julia Stiles just got engaged and the ring is the best we’ve EVER seen… https://t.co/29HjpUuCAF pic.twitter.com/QJSQNtNOw1 — LOOK magazine (@Lookmagazine) January 6, 2016
Julia Stiles gets engaged with a subtle engagement ring: refreshing? https://t.co/2Ll1MYxdcV
— GossipHappens! (@Gossipering) January 6, 2016
Have you seen the beautifully simple style of Julia Stiles’ gorgeous new #engagementring yet? Check it out here! > https://t.co/oWaFG1Iuob — Chapelle Jewellery (@Chapelleoutlet) January 7, 2016
Hier is van Hollywood se grootste verloofringe
Die verlowing is wel verbreek, maar die akteur Taylor Kinney het eens vir Lady Gaga met ’n 6-karaat-hartdiamant bederf.
A photo posted by The Countess (@ladygaga) on
Blake Lively se 7-karaat-ring
Kim Kardashian se 15-karaat-ring
Angelina Jolie se 16-karaat-ring
Beyoncé se 17-karaat-ring
Lees ook
The post Kyk net Amanda Seyfried se verloofring! appeared first on SARIE.