Wat sê Amalia se kêrel ná haar soen-scene?
Amalia Uys deel haar dagboek en in dié week se inskrywing vertel sy van die stres wat akteurs ervaar voor ’n soentoneel. Ja, hulle is ook op hul senuwees! Amalia skryf elke week oor haar dae op die...
View ArticleHou partytjie sonder alkohol
Ja, dis moontlik! Gesond leef is immers op almal se lippe, so ook die droom om vir altyd jonk te wees. Die nommer-1-wenk is om alle vorme van alkohol te beperk en so min moontlik daarvan te drink. Hoe...
View Article7de Laan-akteur “word ’n vrou”
Toemaar, dis nie permanent nie, dis net vir ’n televisierol! Hennie Jacobs het omtrent ’n metamorfose ondergaan om die rol van ’n vrou in 7de Laan te speel. Hennie se karakter, Diederik, moes vrou word...
View ArticleFOTO’S: Prinses Charlotte en prins George in hul element
Of jy nou van dié koninklikes hou of nie, hul kinders bly darem ougat! En soos altyd het prins George en sy kleinsus, prinses Charlotte, die harte gesteel. Dié twee is saam met hul ouers, hertog en...
View ArticleAmalia se laaste dag op stel!
Amalia het elke week oor haar dae op die stel van die nuwe Afrikaanse fliek Sy Klink Soos Lente geskryf. Ons trek vandag by Amalia se laaste inskrywing, want Sy Klink Soos Lente begin vandag landwyd...
View ArticleAltus en Zetske verwelkom seuntjie
Die Afrikaanse akteurspaartjie Altus Theart en Zetske van Pletzen het vir die eerste keer ouers geword. Hul seuntjie is vanoggend gebore! Die paartjie is in 2012 getroud. Altus het aan kykNET gesê dat...
View ArticleLady Gaga by die Super Bowl!
Wees gereed, klein monsters: Lady Gaga gaan vanjaar by die Super Bowl se halftyd-vertoning optree, berig The Huffington Post! En ons kan nie wag om te sien wat sy gaan doen nie. A photo posted by Lady...
View ArticleLiev se bittersoet boodskap aan Naomi
Hulle was vir 11 jaar ’n paartjie. Maar Dinsdag het die akteurs Naomi Watts en Liev Schreiber aangekondig dat hul paadjies gaan skei. ’n Dag later, op 28 September, het Naomi haar eerste verjaardag...
View ArticleArno maak eerste Afrikaanse CD
Ná twee dekades sing die Springbok Nude Girls se Arno Carstens uiteindelik in Afrikaans – Die Aandblom 13 is glo ’n “alternatiewe meesterstuk”. Hy het al tien albums uitgereik, eers vyf as hoofsanger...
View ArticleFOTO’s: Beauty and the Beast
Wie kan die impak van die Disney-rolprent Beauty and the Beast (1991) vergeet? Dit was die eerste animasiefliek wat ’n benoeming vir beste rolprent by die Oscars gekry het. En dit was die eerste...
View ArticleKim Kardashian óók sonder grimering
Die Grammy-wenner Alicia Keys het vanjaar dié tendens op die rooi tapyt begin – om sonder grimering by ’n glansgeleentheid op te daag. Nou het Kim dit ook gedoen! Die 35-jarige Alicia het in Mei...
View ArticleKim met vuurwapen aangehou
Kim Kardashian, wat die afgelope week in Parys was vir die modeweek, is met ’n vuurwapen aangehou in haar hotelkamer in die stad van liefde, berig The Guardian. Twee mans, wat glo soos polisie...
View ArticleBlake en Ryan se baba is hier
Die Hollywood-paartjie Blake Lively en Ryan Reynolds het Vrydag in New York hul tweede baba verwelkom! Die geslag en die naam van die baba is nog onbekend. Maar een van Blake se beste vriendinne,...
View ArticleKyk net Amanda Seyfried se verloofring!
Die Hollywood-aktrise Amanda Seyfried het in September verloof geraak aan die akteur Thomas Sadoski (40). Maar dis haar ring wat aandag trek – vir ’n baie goeie rede! Haar verloofring pronk...
View ArticleBobby se kleinsus en kinders in rooftog
Dis enige ouer se nagmerrie – jou kind word ’n misdaad-slagoffer. En dis presies wat die Afrikaanse sanger Bobby van Jaarsveld vandag beleef het. Sy twee seuntjies, Sion en Leben, was agter in die...
View ArticleDie oulikste hondekruisings
Ons is seker jy het nog nie dié hondekruisings gewaar nie. Kan jy jouself indink? Twee van jou gunsteling-hondespesies in een! Met soveel oulike kruisings sal jy onmiddellik jou hart verloor op dié...
View ArticleAardklop 2016: 5 produksies wat jy móét sien
Hoor jy hoe klop-klop dit vir die kuns? Vandag begin Aardklop en dit is tyd om jou feesskoene aan te trek en saam met Aardklop die kunste te vier – soos net dié fees kan! Hier is 5 produksies wat jy...
View ArticleKurt Darren en Gavin Edward se babaseuns is gebore!
Eers was daar drie en nou is daar vier. Vanoggend het die Afrikaanse sanger Kurt Darren en sy vrou, Dunay, hul tweede spruit verwelkom – ’n seuntjie, Kade! Gister het Kurt op sosiale media gesê dat hul...
View ArticlePrinses Charlotte lyk nés haar oumagrootjie!
Prinses Charlotte en haar ouboet, prins George, het beslis die kollig gesteel in Kanada. En dit ten spyte van hul ma, Kate Middleton, se asemrowende uitrustings en hul pa, prins William, se sjarme....
View ArticleFOTO’S: Protea-ster Quinton en Sasha se groot dag
Op die mooie Mauritius het die Protea-krieketster Quinton de Kock verlede maand met sy meisie van vier jaar, Sasha Hurly, getrou. FOTO Mightyfine Productions Quinton en Sasha het voor vriende en...
View Article