Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Jy sal nie glo watter bekendes ‘sir’ is nie

$
0
0

Staan terug, sir Rod Stewart is nou in die vertrek. Gister is dié Britse sanger tot ridder geslaan deur die hertog van Cambridge, prins William. 

Sy vrou, Penny Lancaster, en sy twee kinders, Alastair en Aiden, het hom vergesel. Rod is die trotse pa van 8 kinders uit drie huwelike.

Hy is nie die enigste bekende wat gister vereer is nie. Die Britse akteur David Oyelowo is met die Orde van die Britse Ryk (OBE) vereer. Verlede jaar is aan die wit Zoeloe Johnny Clegg ook ’n OBE toegeken.

 

Ander bekendes wat reeds ‘sir’ en ‘dame’ is

Elton John – Britse sanger

 

Helen Mirren – Britse Oscar-wenner

 

Judi Dench – Britse aktrise

 

Michael Caine – Britse akteur

 

Daniel Day Lewis – Britse Oscar-wenner

 

Maggie Smith – Britse aktrise

 

Kenneth Branagh – Britse akteur en regisseur

 

Mick Jagger – hoofsanger van The Rolling Stones

 

Elizabeth Taylor – aktrise

 

Julie Andrews – Britse Oscar-wenner

 

Ben Kingsley – Britse akteur

Die volgende twee is nie ridders nie, maar eerder ere-ridders:

Bill Gates – ere-ridder

 

Bono – U2 se hoofsanger – ere-ridder

Lees nou

Maak so met ou bottels

Supermodelle nou superma’s!

5 kombuisgeheime wat almal moet ken

The post Jy sal nie glo watter bekendes ‘sir’ is nie appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Trending Articles


Tien kreatiewe idees vir bêreplekke in jou babakamer


Graad 10: Lewenswetenskappe-vraestel en memo


6 wenke en kunsies om jou hare te kleur


7 waarskuwingstekens wat jou lippe jou gee


10 wenke vir ’n welige tuin


Die beste tyd van my lewe


LêNet: Onbeplande oornag


Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels,...


'n Knippie sout


Mikrogolf-wortelkoek