Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Stoute swemmer Ryan Lochte verloof

Dit is wraggies ’n semisoet jaar vir die Amerikaanse swemmer Ryan Lochte. Eers het hy homself belaglik gemaak toe hy vroeër beweer het dat hy en van sy Olimpiese spanlede in Rio beroof is, terwyl die...

View Article


Refentse: Afrikaans, my hartstaal

Hy het oornag ’n internet-sensasie geword met sy vertolking van Afrikaanse liedjies. Nou het sy eerste CD, My hart bly in ’n taal, platinum status behaal. Refentse Morake van Vereeniging wil in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Marion Holm weer onder die mes

Die Afrikaanse aktrise Marion Holm moes vandag ’n breinoperasie ondergaan weens ’n breinvliesgewas wat drukking op haar linkeroog plaas. Nou sal sy vir drie maande moet rus. Marion het verlede maand in...

View Article

Geri Halliwell swanger op 44

Op 44 is die Spice Girls-lid Geri Halliwell swanger met haar tweede kind. Sy’t gister die nuus op sosiale media gedeel. Geri is verlede jaar getroud met die F1-baas Christian Horner. Dis die paartjie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rooi broekpak – sexy en sjiek!

Dra jy ’n broekpak, voel jy onmiddellik vol mag en selfvertroue. En kombineer jy dié broekpak met die kleur rooi, is die eindresultaat eenvoudig: Sexy met ’n sake-skop! Die aktrise Kristen Stewart het...

View Article


Supermodelle nou superma’s!

Vriende wat saam swanger word, bly vriende. Só kan jy sê van die Victoria’s Secret-modelle Behati Prinsloo en Candice Swanepoel. Die twee beste vriendinne wat albei nou oorsee bly, een in Amerika en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Leah se 5 skoonheidsgeheime

Sy word vanjaar 30, maar vir die Afrikaanse sanger Leah is dit net ’n nommer. Sy voel immers nog net 23. Nie 25 nie? “Nee, 25 is gans te algemeen! Ek hou van 23,” sê sy laggend. Leah se dagboek is...

View Article

11 Hollywood-paartjies uit die verlede

Ons kan eintlik nie glo dié bekendes was eens op ’n tyd verlief nie! 1. Brad Pitt en Gwyneth Paltrow View image | gettyimages.com 2. Robert Downey Jr. en Sarah Jessica Parker View image |...

View Article


Jy sal nie glo watter bekendes ‘sir’ is nie

Staan terug, sir Rod Stewart is nou in die vertrek. Gister is dié Britse sanger tot ridder geslaan deur die hertog van Cambridge, prins William.  Sy vrou, Penny Lancaster, en sy twee kinders, Alastair...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ons heupe huil, maar ons kook en geniet

Vandag is Wêreld-vetsugdag en die prentjie vir Suid-Afrikaners lyk nie goed nie. Byna 70% van ons vroue en 40% van ons mans is oorgewig of vetsugtig (obese). Volgens die Hart-en-beroerte-stigting van...

View Article

Paris Hilton kry hondjie van R115 000

Paris Hilton is nou maar net lief vir ’n chihuahua.  Sy het haar nuwe handsakversiering op sosiale media gedeel. Dié miniatuur-chihuahua het vir Paris $8 000 (sowat R115 000) gekos. Die dingetjie is...

View Article

Kate Middleton laat die koppe draai – al weer!

Die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, kan selfs ’n swart plastieksak aantrek en sy sal steeds eksieperfeksie lyk. Kate het vanjaar al talle 10/10-oomblikke gehad. Wie kan haar wit rok in Indië...

View Article

Elvis Blue speel in nóg ’n sepie

Maar gelukkig vir Elvis Blue speel hy net homself. Dié Afrikaanse sanger kuier vandag op die stel van die kykNET-sepie Getroud met Rugby. Elvis en sy band gaan vir ’n spesiale optrede in Pottie se plek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bob Dylan wen Nobelprys

Iets geskiedkundig het gebeur: Bob Dylan is aangewys as die Nobelprys-wenner vir letterkunde! Toe Bob Dylan se naam vandag om 13:00 deur die Sweedse Akademie uitgelees is, het die gehoor gejuig....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SWANGERSKAP-FOTO’S: eersteling vir SARIE Bruidspaar van die Jaar se Silke

’n Gedugte span. Heike le Cordeur ken ons vir haar pragtige blommeskeppings wat jou asem wegslaan. Haar suster, Silke Bosman, pronk op die voorblad van ons nuwe SARIE Bruid as ons wenner van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nadia Beukes & haar David: Só het die liefde begin

Sy kom uit die glanswêreld van vermaak, hy uit die sakewêreld waar hy konsepte en groot projekte dryf. Saam is hulle ’n A-span, ’n power couple. Ons het net voor hul troue met Nadia Beukes en David de...

View Article

Ontslape Michael Jackson maak R12 miljard

Selfs 7 jaar ná sy dood maak die koning van pop steeds geskiedenis, en geld! Gister het Forbes aangekondig dat die ontslape Michael Jackson vanjaar die hoogs betaalde bekende is – hy het selfs vandag...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Anel en James Alexander: Hallo, Hollywood!

Die akteurspaartjie Anel en James Alexander het Suid-Afrika vir nou gegroet en na die glinsterstad van Los Angeles vertrek. Anel het die nuus op haar blog gedeel. Lees die volledige inskrywing hier. In...

View Article

6 treffers van Meghan Trainor wat sy nie self sing nie

Meghan Trainor het bekend geraak ná haar gewilde liedjie “All About That Bass” in 2014 op almal se lippe was. Maar lank voor ons haar geken het as die meisie met die kurwes, was sy ’n suksesvolle...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Spaar só geld in die kombuis: 4 celebs deel hul geheime

Om lekker te eet is nie altyd ’n goedkoop affêre nie, behalwe as jy dit slim aanpak! Hier is 5 wenke van ’n paar SA bekendes wat vertel hoe hulle geld spaar.  1. Nataniël – SA se heel...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live