Paris Hilton is nou maar net lief vir ’n chihuahua.
Sy het haar nuwe handsakversiering op sosiale media gedeel. Dié miniatuur-chihuahua het vir Paris $8 000 (sowat R115 000) gekos. Die dingetjie is nog naamloos, maar het reeds talle harte in die kuberruim gesteel.
Só ’n chihuahua weeg gewoontlik 1.36 kg en dit beteken Paris moet R84 558 per kilogram betaal.
Love my lil #SupermodelPup!Still trying to figure out the perfect name. Deciding between #DiamondBaby or #LoveBug. Thoughts? A photo posted by Paris Hilton (@parishilton) on
Thank you @TeaCupPuppyParadise! So in love with my new baby girl! A photo posted by Paris Hilton (@parishilton) on
Haar bekendste chihuahua, Tinkerbell, is verlede jaar in die ouderdom van 14 jaar oorlede. Paris het die nuus op haar Instagram-blad gedeel en meer as 56 000 mense het hul ondersteuning gewys deur dit te like.
Tinkerbell het gereeld saam met Paris op die rooi tapyt verskyn en was ook deel van haar realitietsreeks saam met Nicole Richie, The Simple Life.
Where our journey began… #TheSimpleLife #FirstDogRealityStar #RIPTinkerbell
A photo posted by Paris Hilton (@parishilton) on
Lees nou
Jy sal nie glo watter bekendes ‘sir’ is nie
Tweede kinderboek uit die pen van Milan Murray
The post Paris Hilton kry hondjie van R115 000 appeared first on SARIE.