Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Twilight-nuus: dalk nog ’n fliek, en kyk wat jy kan koop!

$
0
0

Aanhangers van The Twilight Sagalees mooi, daar is moontlik nog ’n Twilight-rolprent op pad! Lionsgate wil vier jaar ná Breaking Dawn Part II uitgereik is ’n nuwe rolprent oor die lewens van die karakters Bella Swan en Edward Cullen vervaardig.

Maar as jy gehoop het om weer vir Kristen Stewart as Bella te sien, gaan jy baie teleurgesteld wees.

Volgens Inquisitr is daar gerugte dat The Vampire Diaries-aktrise Nina Dobrev die rol van Bella Swan gaan vertolk. Nina is tans op soek na ’n rol in ’n groot rolprent om meer bekend te word, berig Movie News Guide.

Maar dit is nie ál Twilight-nuus nie! Jy kan nou van die oorspronklike items koop wat die akteurs in die rolprent dra, berig Cosmopolitan UK. Selfs die verloofring en trourok wat Kirsten Stewart se karakter Bella Swan gedra het!

Prop Store en Summit Entertainment span kragte saam vir ’n veiling van twee dae, op 19 en 20 November. Lede van die publiek kan meer as 900 dekorstukke en kostuums van al vyf Twilight-rolprente koop.

Hier is ’n paar van die Twilight-items wat by die veiling verkoop word:

Bella Swan se trourok ontwerp deur Carolina Herrera

FOTO Prop Store

FOTO Prop Store

Bella Swan se verloofring

Bella Swan se nagklere

Jacob Black se motorfiets

FOTO Twilight Saga Auction

FOTO Twilight Saga Auction

Edward Cullen se kafeteria-kostuum

Lees nou

VIDEO: Lady Gaga se Carpool Karaoke!

Justin Bieber storm van verhoog af!

Dorothy se rooi skoene is gered!

The post Twilight-nuus: dalk nog ’n fliek, en kyk wat jy kan koop! appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!