Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

EKSKLUSIEF: Aktrise Christel van den Bergh se troue

Vir die afgelope paar maande kuier die Afrikaanse aktrise Christel van den Bergh weeksaande in TV-kykers se huise. In die kykNET-sepie Getroud met Rugby speel sy die rol van die ambisieuse Renate...

View Article


VIA-gunstelinge ook op ShowMax

Vanaf 20 Oktober vat Media24 se Afrikaanse leefstylkanaal, VIA (DStv-kanaal 147), hande met die video-op-aanvraag-intekenaardiens ShowMax. Nie minder nie as nege van dié kanaal se gunsteling-programme...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Danie reg om 7de Laan te groet

Vir 17 jaar was 7de Laan deel van die vervaardiger en skepper Danie Odendaal se lewe. Maar nóú is hy reg om die Laan te groet. Huisgenoot het eksklusief berig dat Danie en sy vrou, Annie Basson,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Leandie Du Randt kry nuwe haarstyl!

Dis vars, dis anders, dis spontaan en dis Leandie du Randt op haar beste. Met haar nuwe haarstyl is sy nie net reg vir die somer nie, maar ook reg vir enige uitdagings. En ons is mal daaroor! Reeds van...

View Article

Nóg ’n bekende word pa!

Ons kan binnekort na nóg ’n celeb-baba uitsien! Die Doctor Strange-akteur Benedict Cumberbatch en sy vrou, Sophie Hunter, verwag hul tweede kind, berig E News. Embed from Getty Images Die paartjie het...

View Article


Adam se skaap-stertjies

Op sy nuutste album, Patatas en Pyptabak, sing die Afrikaanse sanger Adam Tas met sy diep stem die harte weer goed warm.  Maar die man kan ook kook! En vleis is sy ding – skaap-stertjies, om presies te...

View Article

Dis toe ’n dogtertjie!

Die Hollywood-paartjie Blake Lively en Ryan Reynolds het vroeër dié maand die tweede keer ouers geword. Hulle het nog nie die naam verklap nie, maar Ryan het gister die geslag van hul baba op Twitter...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Scarlett maak springmieliewinkel oop

As jy eendag in Parys, Frankryk, rondloop en die lus vir springmielies oorweldig jou, kan jy dit nou sommer by die Hollywood-aktrise Scarlett Johansson koop. Scarlett het onlangs ’n gourmet-winkel in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Só bly Japannese vroue jonk en maer

Wonder jy ook hoekom Japannese vroue so lank goed lyk en mooi oud word? Trouens, Misao Okawa (5 Maart 1898 – 1 April 2015) van Japan was die oudste vrou wat nog geleef het. Sy het 117 haar oud geword....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO’S: Springbok Pieter-Steph du Toit se troue

Gister is die Springbok Pieter-Steph du Toit aangewys as Suid-Afrika se Speler van die jaar. En vir Pieter-Steph was die hoogtepunte van sy rugbyseisoen om beseringvry te wees – lees meer op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beyoncé nou ook ’n Barbie

Is daar iets wat Beyoncé, oftewel Queen Bey, nié kan doen nie? Sy kan vir ure op hoë hakke dans, ’n noot gooi al lê sy plat op die grond, en sy sing selfs met ’n oorlob wat bloei – lees meer hier. Nou...

View Article

Dorothy se rooi skoene is gered!

Goeie nuus! Die Smithsonian-instituut in Washington kan nou die ikoniese paar rooi skoene regmaak wat Judy Garland 77 jaar gelede as Dorothy gedra het in die 1939-rolprent The Wizard of Oz. Hulle het...

View Article

Justin Bieber storm van verhoog af!

Dis nie Justin Bieber se jaar nie, nog minder dié van sy aanhangers, oftewel die Beliebers. Eers het hy besluit om nie meer foto’s saam met hulle te neem nie, toe het hy sy Instagram verwyder en nóú...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ellen Emoji’s & nuwe musiek van Bowie! #SloerIdee

Ja, dis weer die tyd van die jaar dat werksdae al hoe langer voel en jou gedagtes begin wegdryf na die Desembervakansie en laatslaap-oggende. Hier is twee voorstelle om jou deur die week en lang dae te...

View Article

VIDEO: Lady Gaga se Carpool Karaoke!

Die komediant James Corden het ’n “Bad Romance” met Lady Gaga. Ja, jy lees reg, die oomblik waarvoor ons al so lank wag, is uiteindelik hier! Dié sangeres verskyn op The Late Late Show with James...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kate Beckinsale skei ná 12 jaar

Nóg ’n Hollywood-paartjie het besluit om die handdoek in te gooi. Die Britse aktrise Kate Beckinsale en die regisseur Len Wiseman gaan ná hul huwelik van 12 jaar skei. Die paartjie het mekaar in 2003...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

EKSKLUSIEF: Lika Berning swanger

Liefling Lika Berning is swanger met baba nommer drie! Sy en haar akteursman, Clyde Berning, gaan vir Hugo (5) en Jessi (1) ʼn sussie gee. Die “surprise bundle of joy” was nie deel van Lika en Clyde se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Erica Wessels se fliek wen internasionale prys

Dis Erica Wessels soos jy haar nog nooit gesien het nie. Kyk jy na die lokprent van die plaaslike fliek, Hatchet Hour, lyk sy soos ’n femme fatale à la 1940’s. Beeldskoon is Erica beslis. En nou is dié...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twilight-nuus: dalk nog ’n fliek, en kyk wat jy kan koop!

Aanhangers van The Twilight Saga, lees mooi, daar is moontlik nog ’n Twilight-rolprent op pad! Lionsgate wil vier jaar ná Breaking Dawn Part II uitgereik is ’n nuwe rolprent oor die lewens van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Obama lees Trump se twiet

Dis byna tyd vir die Amerikaanse president, Barack Obama, en sy vrou, Michelle, om die Withuis te verlaat. Terwyl sommige Amerikaners begin stem vir #SpanClinton of #SpanTrump, het Obama vir oulaas op...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live