Die wêreld se grootste oorwurm is Lady Gaga se “Bad Romance”! Só het ’n groep navorsers aam die Durham-universiteit uitgevind. Wat is ’n oorwurm? ’n Oorwurm is ’n liedjie wat in jou kop vassteek nadat die deuntjie ophou speel het, oberig Sky News.
Hier is ’n paar van die wêreld se grootste “oorwurms”:
Lady Gaga – “Bad Romance”
Kylie Minogue – “Can’t Get You Out Of My Head”
Journey – “Don’t Stop Believin’ “
Gotye – “Somebody That I Used to Know”
Maroon 5 – “Moves Like Jagger”
Lees nou
Marciel leer van begrotings en babysit
Dankie, Thuli! Ons nooi jou vir ’n vroeë Kersfees
Gesonder aandetes sonder te veel vet: Maandag tot Vrydag
The post Die wêreld se aansteeklikste treffer is … appeared first on SARIE.