Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nataniël hou konsert vir goeie doel

Die feesseisoen kruip al hoe nader. En dit gaan nie net oor geskenke kry en vrugtekoek geniet nie, maar ook oor gee. Ons gunsteling-kaalkop, Nataniël, begin nou al gee en hou konsert vir ’n goeie doel....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mathys en SARIE-voorbladfinalis vanaand eerste keer saam op TV

Abseil, rotsklim, rekspring, valskermspring, branderplankry, kuier by leeus – noem dit op, hulle doen dit. Portia Moemedi, verlede jaar een van SARIE se Voorbladgesig-finaliste, en die sanger Mathys...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bekende akteur inspireer en doen nóg meer!

Jy ken hom van flieks soos Hollywood in my huis, die jong Jacques Rynhard in Ballade vir ’n Enkeling, Die Pro, Modder en Bloed en My Father’s War. Die lys kan nog aangaan, maar teen dié tyd weet jy...

View Article

Prins Harry se Meghan Markle: 5 goed

Een ding is seker: Oor die wêreld heen huil vroue nou poele en poele waters, want hul droom van ’n koninklike huwelik lê in skerwe. Prins Harry se hart behoort nou aan die Amerikaanse aktrise Meghan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pat is lief vir rugby, sê vroulief Kate

Wie sou kon dink Pat Lambie, wat ses maande gelede ’n ontstellende harsingskudding op die rugbyveld opgedoen het, sou ooit weer rugby speel? Maar dié Saterdag kan Suid-Afrika regmaak om hom in aksie te...

View Article


Wat laat “die wêreld se lelikste vrou” mooi voel?

Wat ’n inspirasie! Wil jy weet wat die eens “lelikste vrou in die wêreld” mooi laat voel? Lizzie Velasquez het op 17-jarige ouderdom in ’n video aanlyn verneem van haar titel as die wêreld se lelikste...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Willem Botha: Sanger, TV-aanbieder, akteur, en nou ook fotograaf!

Tien jaar gelede het  ʼn jong en ambisieuse Willem Botha besluit om deel te neem aan die eerste Afrikaanse Idols op kykNET. Hoewel hy die naaswenner was, het hy  ʼn week later ʼn platekontrak losgeslaan....

View Article

Wie dra dit beter? Kate Middleton of Paris Hilton?

Dit verbaas ons glad nie: Die hertogin van Cambridge, Catherine, oftewel Kate Middleton, se uitrusting het wéér 10/10 gekry. Dié keer was dit ’n wit rok by die Londense première van A Street Cat named...

View Article


Die wêreld se aansteeklikste treffer is …

Die wêreld se grootste oorwurm is Lady Gaga se “Bad Romance”! Só het ’n groep navorsers aam die Durham-universiteit uitgevind. Wat is ’n oorwurm? ’n Oorwurm is ’n liedjie wat in jou kop vassteek nadat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Leah se kerriehoender

Sy was Rapport se Model van die Jaar in 2011, het saam met die sanger Bobby van Jaarsveld gespeel in die rolprent As jy Sing en onlangs het SARIE ontdek die bekroonde sangeres Leah, wat verlede jaar...

View Article

Michael Bublé se seun (3) het kanker

Die bekende sanger Michael Bublé en sy vrou, Luisana Lopilato, het vir eers hul loopbane opsygeskuif om by hul 3-jarige, Noah, te wees. Kanker is by klein Noah gediagnoseer en die gesin is tans in die...

View Article

Kyk wat doen dié Isidingo-aktrise nou

Van Suid-Afrika se gewildste TV-reekse tot selfs Cannes, dié aktrise kan alles doen. Sarah Kozlowski het al rolle vertolk in ons topreekse soos SABC se Isidingo en M-Net se The Wild. Met ’n rolprent...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tannie Poppie kook weer (met haar eie wyn ook) + haar gewildste...

Ons het Tannie Poppie leer ken in kykNET se kookreeks Kokkedoor. Sy het ons harte gesteel met haar eerlike manier van kook en sy het ons aan ons eie ouma herinner. Boonop verjaar sy vandag!  Haar droom...

View Article


Wonder Woman Gal Gadot swanger

Ja, Hollywood se nuutste Wonder Woman, Gal Gadot, is swanger met baba nommer 2! Nou gons dit op die kuberruim dat dit sommer ’n wonderbaba is. Die 31-jarige Israeliese aktrise het vroeër vanjaar in die...

View Article

Ryan Seacrest speel ‘strooimeisie’

In 2008 het die Amerikaanse akteur Patrick Dempsey in die romantiese komedie Maid of Honor gespeel. In die fliek vra sy beste vriendin (gespeel deur Michelle Monaghan) hom om haar maid of honor te...

View Article


Glee-ster het ma geword!

Die Glee-aktrise Jayma Mays het in Augustus haar eersteling, Jude Campbell, verwelkom berig E News. Vir maande het Jayma en haar man, Adam Campbell, die nuus stilgehou en die wêreld het dit nóú eers...

View Article

FOTO: Van Coke-baba is uiteindelik hier!

Die rocker Francois van Coke en sy vrou, Lauren Badenhorst, is nou trotse ouers! Lauren het gister die lewe geskenk aan ’n pragtige babadogtertjie, Alex Lila Badenhorst. Die Van Coke Cartel-groepslid...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sunette Viljoen: “Ek het baklei vir my medalje”

Suid-Afrika se spiesgooi-liefling, Sunette Viljoen, het by vanjaar se Olimpiese Spele in Rio ’n silwermedalje gewen. Maar ongelukkig het Sunette nog nie die beloofde bonusgeld van sowat R70 000 vir...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wie op aarde is Mielie?

Almal ken vir Marinda Senekal, die gewilde panfluitsensasie, en haar album Holriete. Maar ken jy haar kleinsus, Mielie? Op Karen Zoid se kykNET-program Republiek van Zoid Afrika het kykers ’n blik op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kyk Nadia en David se troufoto’s HIER!

Een van Suid-Afrika se gunsteling-aktrises, Nadia Beukes, het op 10 September met die projekbestuurder David de Villiers getrou op Wakkerstroom in Mpumalanga. En vir hul wittebrood het die paartjie die...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live