Die Grey’s Anatomy-ster Ellen Pompeo is kaal op die voorblad van die nuutste Entertainment Weekly.
Die 12de seisoen van dié gewilde TV-reeks word einde September in Amerika uitgesaai. Volgens die skepper van die reeks, Shonda Rhimes, sal die 12de seisoen “ligter” wees en baie van die pret en gekskeerdery van die aanvanklike seisoene gaan weer te sien wees.
10 gewaagde voorblaaie oor die jare
Bron: Entertainment Weekly
Lees ook
- Behati Prinsloo weer op gesogte Vogue-voorblad
- Plusgroot model op voorblad van fiksheidstydskrif
- 5 kontroversiële en ikoniese tydskrifvoorblaaie
The post Grey’s Anatomy-ster se kaal voorblad plus 10 ander smeulende voorblaaie oor die jare appeared first on SARIE.