Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kom Kate en prins William dalk in Suid-Afrika kuier?

’n Senior koninklike bron het aan Hello! vertel dat daar in 2016 twee moontlike internasionale toere vir die hertog en hertogin van Cambridge voorlê.  Die bron het ook reeds bevestig dat prins George...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Trevor Noah maak gereed vir nuwe The Daily Show in snaakse video

Oor minder as ’n maand sal die Suid-Afrikaanse komediant Trevor Noah die leisels as aanbieder van die gewilde The Daily Show in Amerika oorneem, berig Entertainment Weekly. In dié skreeusnaakste video...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

kykNET Silwerskermfees 2015-wenners

Die jaarlikse kykNET Silwerskermfees is verlede week in Kampsbaai gehou. Al die groot sterre in die Afrikaanse rolprentbedryf het bymekaargekom om die beste kortflieks en speelfilms van die fees te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jack Parow en Loki Rothman samel geld in vir borskanker

Die plaaslike musikante Jack Parow en Loki Rothman span kragte saam met Harley-Davidson Africa om die publiek oor borskanker in te lig en fondse vir dié verdienstelike saak in te samel. Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kylie Jenner loods anti-boelie-veldtog

Die 18-jarige realiteitster Kylie Jenner het op Instagram aangekondig dat sy ’n veldtog teen boelie begin het, berig Huffington Post.  A photo posted by King Kylie (@kyliejenner) on Sep 1, 2015 at...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Cindy Crawford praat oor die ‘ongedokterde’ viral-foto

Die supermodel Cindy Crawford praat vir die eerste keer oor die “ongedokterde” foto wat verlede jaar soos ’n veldbrand op die internet versprei het, berig Mail Online.  Die foto is nie die ware Jakob...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Só het Colin Farrell ophou rook

Die akteur Colin Farrell het aan Men’s Health vertel op watter vreemde manier hy uiteindelik opgehou rook het. “Ek het ’n afsêbrief aan die ‘gees van tabak’ geskryf. Toe het ek die brief en bietjie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

David Beckham nou per glas beskikbaar

Die voormalige sokkerspeler David Beckham het onlangs sy eie whisky-handelsmerk, Haig Club, bekend gestel en nou maak gesogte Londense kroeë interessante skemerkelkies daarmee, berig Hello!. Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Avril Lavigne en Chad Kroeger se paadjies skei

Die sangeres Avril Lavigne en die Nickelback-sanger Chad Kroeger se huwelik is op die rotse, berig Popsugar. Avril het op haar Instagram-blad geskryf dat sy en Chad saam onvergeetlike oomblikke geskep...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

EKSKLUSIEF: Rocco de Villiers gesels oor sy nuwe album

Die bekroonde pianis Rocco de Villiers se nuutste album, Beautiful Beautiful Hymns, is vanaf Vrydag 4 September in die winkels beskikbaar. Dié album vol geestelike gesange is in Rocco se eiesoortige...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Pro se Reine Swart gesels oor surf en toneelspeel

Reine Swart is een van die sterre van Die Pro, Suid-Afrika se eerste surf-fliek. Met haar lang blonde hare, ysblou oë en slanke lyf lyk sy soos die perfekte surfer-girl, hoewel sy dié vaardigheid eers...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO: Justin Bieber en Jared Leto se nuwe haarstyle

Die sanger Justin Bieber het by dié jaar se MTV-musiektoekennings met sy nuwe kapsel gespog, berig E! Online.  Volgens People herinner die ligter, langer haarstyl hulle aan Brad Pitt se voorkoms van...

View Article

FOTO: Mandi Baard se dogtertjie is gebore

Die bekende aktrise en TV-aanbieder Mandi Baard en haar man, die Navi Redd-sanger Schalk, se dogtertjie, Sumé, is vanoggend gebore. Mandi het dié foto op haar Facebook-blad gedeel en gesê dit was...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Anna-Mart van der Merwe gesels met Marita van der Vyver

Die een ons gewildste voorbladgesig, die ander ’n geliefde SARIE-rubriekskrywer. Deur die jare het aktrise en skrywer se paaie kort-kort gekruis . . . En nou sien hulle uit na hul grootste avontuur...

View Article

Angelina Jolie se Skotse ewebeeld

Het Angelina Jolie ’n langverlore Skotse suster? Nee, maar almal praat oor Chelsea Marr wat baie soos dié beeldskone aktrise lyk, berig E! Online.  Chelsea, ’n 24-jarige, het op haar Facebook-blad gesê...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Grey’s Anatomy-ster se kaal voorblad plus 10 ander smeulende voorblaaie oor...

Die Grey’s Anatomy-ster Ellen Pompeo is kaal op die voorblad van die nuutste Entertainment Weekly.  Die 12de seisoen van dié gewilde TV-reeks word einde September in Amerika uitgesaai. Volgens die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwe haarstyle: Beyoncé, Kylie Jenner én Lupita Nyong’o

Dis ’n nuwe seisoen en tyd vir ’n nuwe kapsel!  Een van die lekker dinge van vrouwees is dat jy met jou voorkoms kan speel. Die glanspersoonlikhede Beyoncé, Kylie Jenner én Lupita Nyong’o het almal hul...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 goed wat jy móét weet oor die nuwe Google-logo

’n Paar dinge het die afgelope maand by die soekenjin Google verander. Eers het hulle aangekondig dat Google nou onder ’n oorkoepelende maatskappy, Alphabet, val, en nou het hulle die bekende logo ook...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

So byna is Darren Scott se Sarah-Kate Mev. Heelal!

Mev. Suid-Afrika, Sarah-Kate, wat met die radio-omroeper Darren Scott getroud is, is as eerste prinses gekroon by vanjaar se Mev. Heelal. Dié skoonheidskompetisie is verlede naweek in Minsk, Belarus,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

15 SARIE-voorblaaie met Anna-Mart, van 1992 tot nou!

Dié voorblaaie is bewys dat Anna-Mart van der Merwe immergroen is. Sy was die afgelope 17 jaar 15 keer op die voorblad van SARIE en die een is mooier as die ander! Al het die modes, trends en selfs die...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live