Die afgelope naweek het Kylie Jenner se aanhangers baie opgewonde geraak toe hulle ’n knoets van ’n ring aan haar vinger sien. Maar (on)gelukkig is dit nie waar nie.
Nee, daai knol van ’n diamantring is net ’n belofte tussen haar en haar kletsrym-kêrel, Tyga. Sy’t wel die afgelope naweek gehelp dat haar assistent en vriendin Victoria Villarroel Gamero verloof raak.
A photo posted by victoria villarroel gamero (@victoriavillarroel) on
Kylie het Victoria geflous en gesê hulle gaan bietjie op ’n rondrits-ekspedisie. Maar die tweetjies was al die tyd op pad na Malibu, Kalifornië, waar Victoria se kêrel, Marco Lobo, gewag het.
Lees nou
VIDEO: Cruz Beckham sing nou ook!
Robbie Williams nie bekend genoeg vir Carpool Karaoke nie!
Lea Michele se nuwe hare laat koppe draai
The post Is Kylie Jenner verloof? appeared first on SARIE.