VIDEO: Cruz Beckham sing nou ook!
Is Cruz die volgende Justin Bieber? David en Victoria Beckham se seun volg in sy ma se voetspore met die onlangse bekendstelling van sy eie Kersfees-musiekvideo vir die snit “If everyday was...
View ArticleIs Kylie Jenner verloof?
Die afgelope naweek het Kylie Jenner se aanhangers baie opgewonde geraak toe hulle ’n knoets van ’n ring aan haar vinger sien. Maar (on)gelukkig is dit nie waar nie. @thekylieshop restocking soon.....
View ArticleMeghan Markle die meeste gegoogle
Dis geen verrassing dat die Suits-aktrise Meghan Markle se naam vanjaar die meeste gegoogle is nie. Sy’t immers die hart van prins Harry gesteel! Volgens Vanity Fair is Meghan die aktrise wat die...
View ArticleRihanna is blond!
Die bekende Grammy-wenner Rihanna het besluit om haar donkerkop te verruil vir platinumblonde hare. En ons is mal daaroor! Rihanna is nie bang om die kleur van haar hare te verander nie. Sy was al...
View ArticleSó vier Naas en Karen Botha Kersfees
Die Olimpiese atleet Karen Botha en haar man, die rugbylegende Naas, is bekend as gesinsmense. Kersfees is uiteraard vir hulle ʼn tyd van geborgenheid en medemenslikheid. Hulle hou van lekker kuier saam...
View ArticleSó hou Donnalee en ander bekendes vakansie
Dis Desember – kan jy dit glo! Party van ons is reeds by ons vakansiebestemmings, ander ry vanjaar Jan Tuisbly se karretjie en van ons moet nog tot Vrydag werk. Op sosiale media het party bekendes...
View ArticleVIDEO: Dié Kardashian is weer enkellopend – kyk hier waarom!
Die volgende nuus gaan vir niemand ’n skok wees nie, maar hier is dit: Rob Kardashian en Blac Chyna is wéér uitmekaar. via GIPHY Blac het glo uitgetrek by die huis wat sy met Rob deel en hul dogter,...
View Article’n Seuntjie vir Rolene
Vroeër vanjaar het ons bespiegel dat die Suid-Afrikaanse skoonheid Rolene Strauss dalk ’n seuntjie verwag. Sy het immers al hoe meer begin blou dra. Nóú het Rolene en haar man, D’Niel Strauss, die...
View ArticleCandice en Paul verwag hul eersteling
Volgende jaar gaan beslis ’n goeie jaar wees vir die Pasella-aanbieder Paul Rothmann en die model Candice Boucher: hul eersteling is op pad! Ja, ’n week gelede het ’n stralende Candice op Instagram ’n...
View ArticleGraeme Smith is weer pa!
Die voormalig Protea-krieketkaptein Graeme Smith en Romy Lanfranchi is die trotse ouers van ’n nuwe seuntjie! Graeme het vandag dié foto op sosiale media gelaai. A photo posted by Graeme smith...
View ArticleHandré Pollard is verloof
Die talentvolle rugbyspeler Handré Pollard moes vir ’n jaar sy loopbaan groet weens ’n besering. Maar volgende jaar op 28 Januarie keer Handré terug na die Blou Bulle, berig Sport24. Dis natuurlik...
View ArticleMaak nόg Kersversierings
Enige Kerstafel moet iets blink hê en laat die kinders sommer ‘n paar ekstra versierings maak vir geskenke of die boom 1. Maak iets vir die middel van die tafel Spuitverf ‘n glas-koekstaander goud...
View ArticleTaylor Swift “loop” haar eks raak #ongemaklik
Dit is altyd ongemaklik om onverwags jou eks raak te loop. Maar ons kan net dink hoe ongemaklik dit moet wees as ’n fotograaf die oomblik vasvang … Taylor Swift en Tom Hiddleston, of Hiddleswift, soos...
View ArticleAlmal neem nou hul Instagram-foto’s só!
Daar is ’n nuwe foto-trend wat sosiale media laat gons. Verby is die dae van jou lippe tuit vir ’n foto, berig Refinery29. Die nuutste trend is om jou hand of vinger op jou lip te plaas! Wie sou nou...
View ArticleNeem jou strandfoto só vir slanker voorkoms
Nog ’n dag, nog ’n sosialemedia-trend … Het jy al gehoor van die “Insta sit”? Dit is die nuwe Instagram trend wat jou glo maerder laat lyk as jy op die strand ’n foto neem. via GIPHY Wat is die “Insta...
View ArticleInstagram: Ons gunsteling-profiel vir 2016
Kyk, Instagram kan ons vir ure vermaak, maar as ons ons gunsteling uit 2016 se Instagram-profiele moet kies, is dit dié van @kirbyjenner! Ontmoet vir Kirby Jenner! Hy is die “tweelingbroer” van Kendall...
View ArticleFOTO’S: Elma Postma se groot dag
Die aktrise Elma Postma en haar verloofde, Paul Potgieter, het op 14 Desember in die hartjie van Limpopo voor 50 gaste getrou. Intiem, spesiaal en uniek. En nou is hulle reg vir hul nuwe lewe as...
View ArticleCameron van der Burgh is verloof!
Dis nou ’n perfekte geskenk. Die olimpiese swemmer Cameron van der Burgh is verloof! Hy het sy Griekse meisie, Nefeli Valakelis, in die Switserse Alpe gevra om te trou. Hulle is al sedert 2013 saam....
View ArticleDié video is al wat ons vir Kersfees wil hê!
As jy nóg nie die Kersfeesgees het nie, sal dié Carpool Karaoke jou beslis daar kry! Carpool Karaoke is ’n weeklikse insetsel op James Corden se laatnag-geselsprogram, The Late Late Show with James...
View Article10 flieks vir Kersfees-nostalgie
Dis byna Kersfees en min dinge kry jou so vinnig in die feesbui as ’n nostalgiese Kersfilm … via GIPHY Kry jou springmielies reg, want hier is ’n lys van 10 films wat jou weer sal laat voel soos ’n...
View Article