Kyk, Instagram kan ons vir ure vermaak, maar as ons ons gunsteling uit 2016 se Instagram-profiele moet kies, is dit dié van @kirbyjenner!
Ontmoet vir Kirby Jenner! Hy is die “tweelingbroer” van Kendall Jenner. Wel, soort van.
Volgens Kirby se sosialemedia-foto’s doen hy en Kendall álles saam, maar as jy nader kyk, sien jy dat die foto’s net slim (en baie snaaks!) gedokter is.
Maar baie weet nou van die “Jenner-tweeling” wat reeds 445 000 aanhangers op Instagram het! Ons wonder wat dink sus Kylie hiervan?
Hier is nog foto’s van “vinkel en koljander”:
Lees nou
VIDEO: Dié Kardashian is weer enkellopend – kyk hier waarom!
The post Instagram: Ons gunsteling-profiel vir 2016 appeared first on SARIE.