Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Wayde van Niekerk is verloof!

$
0
0

Nóg een van ons Olimpiese helde is verloof! Dié keer is dit Wayde van Niekerk.

Net verlede week het Cameron van der Burgh ons verras met die aankondiging dat hy en Nefeli Valakelis verloof is en vandag het die superster en wêreldrekordhouer in die 400m Wayde ook sy verlowing bekend gemaak.

Hy het dié video op Instagram gedeel met die woorde: Sy het ja gesê.

A video posted by Wayde van Niekerk (@waydedreamer) on

Die meisie van sy drome? Chesney Campbell.

Wayde spog gereeld met sy mooi meisie op sy Instagram-profiel (wat 133 000 aanhangers sterk is!). Duidelik is dié twee baie verlief.   

Let the LOVE of the Lord guide us all. Merry Christmas From @Waydedreamer & @chesney_campbell

A photo posted by Wayde van Niekerk (@waydedreamer) on

Beautiful

A photo posted by Wayde van Niekerk (@waydedreamer) on

Really being spoiled standing besides you lately… @chesney_campbell Pure beauty. @tailormesa for keeping me on point

A photo posted by Wayde van Niekerk (@waydedreamer) on

Baie geluk, Wayde en Chesney!

Lees nou

Cameron van der Burgh is verloof!

Handré Pollard is verloof

Therese Benade is verloof

The post Wayde van Niekerk is verloof! appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294