4 wenke om jou Kersete Instagram-perfek af te neem
Om jou mooiste bord kos op sosiale media te deel is groot, maar dit is ’n kuns om ’n goeie foto te kry. Hier is wenke om jou Kersete eksieperfeksie af te neem vir die mooiste sosialemedia-foto’s sodat...
View Article2016: ’n jaar vol babas vir plaaslike celebs
Babas by dosyne! 2016 was beslis ’n jaar van baie geluk en blydskap vir dié bekendes. Hier is ’n lys van plaaslike bekendes wat pienkvoete ryker geword het: Rolanda Marais se Charlotte 6 Des 11am het...
View ArticleTwee Charlottes bekoor ons harte
Een woon in Suid-Afrika, een woon in Engeland. Albei se ma’s is stylvol en beeldskoon. Albei se pa’s is sjarmant. Ja, Charlotte James Malherbe en prinses Charlotte van Cambridge het vanjaar behoorlik...
View ArticleSteve Hofmeyr en Janine is swanger!
Die Afrikaanse sanger Steve Hofmeyr het gister op Kersdag op sy Facebook-blad aangekondig dat hy weer pa gaan word. Sy vrou, Janine, is swanger met hul eersteling. Steve skryf dat hul uitsien om op 1...
View ArticleOulikste Hollywood-paartjie: Channing en Jenna
In Hollywood hou die meeste verhoudings en huwelike nie lank nie. Kyk nou maar vir Brad Pitt en Angelina Jolie, Diane Kruger en Joshua Jackson, Drew Barrymore en Will Kopelman. Maar tot ons verbasing...
View ArticleOulike paartjies: John Legend en Chrissy Teigen
Verhoudings in Hollywood hou dikwels nie lank nie. Selfs vyf jaar is eeue in Hollywood se terme. Die wêreld was geskok toe die glanspaartjie Angelina Jolie en Brad Pitt se paadjies ná jare geskei het....
View ArticleWayde van Niekerk is verloof!
Nóg een van ons Olimpiese helde is verloof! Dié keer is dit Wayde van Niekerk. Net verlede week het Cameron van der Burgh ons verras met die aankondiging dat hy en Nefeli Valakelis verloof is en vandag...
View ArticlePink en Grey’s Anatomy se Ellen Pompeo se feestydbabas
Die sangeres Pink en aktrise Ellen Pompeo het gedurende die feestyd hul gesinne uitgebrei. Ellen se eerste seun Ellen en haar musiekvervaardigerman Chris Ivery het hul derde kind verwelkom, Eli...
View ArticleSerena Williams is verloof!
Eers Handré Pollard, Cameron van der Burgh, toe Wayde van Niekerk en nou Serena Williams. Dit lyk asof Desember die maand van liefde vir atlete is! Serena Williams het haar verlowing op Reddit bekend...
View ArticleHello 2017! Laai jou gratis Januarie kalender hier af!
Gelukkige Nuwejaar! Ons begin 2017 op ’n vars en mooi noot!So dis weer tyd om jou slimfoon en rekenaar se agtergrond te verander. As jy hierdie op jou slimfoon lees, klik op die prentjie wat jy...
View Article2016: Dié paartjies se paadjies het geskei
Vanjaar het talle paartjies besluit om die handdoek in te gooi. Ja, ou Hollywood het nie ’n goeie jaar beleef in die departement van liefde nie. Gelukkig is daar twee paartjies wat ons steeds in liefde...
View Article5 gunsteling-donkerkoppe in Hollywood
Hulle is beeldskoon, inspireer ons en is talentvol. Ja, dié vyf donkerkoppe van Hollywood bly maar van ons gunstelinge. Selfvertroue is die mooiste element van vrouwees. Maar daar is niks beter as om...
View Article5 gunsteling-blondines uit Hollywood
Beeldskoon, talentvol en sexy! Dié vyf blondines, uit die hart van Hollywood, is beslis van ons gunstelinge. Nes die kleur van jou hare ’n uitrusting kan komplimenteer, kan jou uitrusting jou haarkleur...
View ArticleBekende mense se IK
“Mense wat spog met hul IK’s, is losers,” sê die wetenskaplike Stephen Hawking, maar dit is tog interessant om te sien hoeveel van ons gunsteling-celebs ’n hoë IK het. IK-toetse is nie altyd akkuraat...
View ArticleDié bekendes was eens verloof
Hollywood is nie net bekend vir sy glanssterre, flieks en glinster nie. Dis ook bekend vir verhoudings wat nie hou nie. Ja, in Hollywood kry die departement van liefde maar swaar. Het jy geweet die...
View ArticleKim Kardadashian se eerste sosialemedia-foto ná rooftog
Kim Kardashian het nog nie weer iets op Instagram, Twitter of Snapchat gedeel sedert die rooftog in Parys in Oktober verlede jaar nie. Maar sy het gister haar sosialemedia-stilte gebreek. Verlore...
View ArticleJanet Jackson se eersteling is hier
Janet Jackson het gister haar eerste kind verwelkom en volgens haar media-agent is beide ma en baba gelukkig en gesond. Die 50-jarige sanger se agent sê die geboorte was stres-vry en sy rus nou, berig...
View ArticleBok van Blerk en Hanna Grobler is ouers!
Die gewilde egpaar sanger Bok van Blerk en aktrise Hanna Grobler is ’n pienkvoet ryker, berig Maroela Media. Dít nadat hulle in Mei 2015 hul seuntjie verloor het toe hy doodgebore is. Dié nuusnetwerk...
View ArticleIs daai ’n verloofring, Franja?!
Verlede jaar het die Afrikaanse sangeres Franja du Plessis haar debuutalbum, My verhaal, bekend gestel. En toe het sy nes haar ma, Juanita du Plessis, talle harte gesteel. En nou lyk dit of Franja du...
View ArticleSjokolade jou achilleshiel? Kies só beter
Jy kan vanjaar gesonder wees én steeds lekker eet! Kies net jou peuselhappies slim, sê geregistreerde dieetkundige Mariza van Zyl van BeterEet. Jy eet gewoonlik … Sjokolade met vulsels Kies eerder … 20...
View Article