Eers Handré Pollard, Cameron van der Burgh, toe Wayde van Niekerk en nou Serena Williams.
Dit lyk asof Desember die maand van liefde vir atlete is!
Serena Williams het haar verlowing op Reddit bekend gemaak.
Hoe gepas, want sy is verloof aan Alexis Ohanian, die medestigter van dié gewilde sosialemedia-netwerk.
It’s a match! Serena Williams is engaged to her boyfriend, Reddit cofounder Alexis Ohanian: https://t.co/PerZd4DOte pic.twitter.com/Vcx0BxCUKF
— Us Weekly (@usweekly) December 29, 2016
Sy het dié gedig op haar Reddit-profiel geskryf:
I came home
A little late
Someone had a bag packed for me
And a carriage awaited
Destination: Rome
To escort me to my very own “charming”
Back to where our stars first collided
And now it was full circle
At the same table we first met by chance
This time he made it not by chance
But by choice
Down on one knee
He said 4 words
And
r/isaidyes
Serena en Alexis is sedert 2015 ’n paartjie ná Serena se verhouding met die sanger Drake (wat nou glo met Jennifer Lopez uitgaan) geeïndig het.
Alexis het dié skets van hulle twee gemaak in die vorm van die Reddit-logo.

FOTO Reddit serenawilliams
Baie geluk!
Lees nou
Cameron van der Burgh is verloof!
The post Serena Williams is verloof! appeared first on SARIE.