Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Bok van Blerk en Hanna Grobler is ouers!

$
0
0

Die gewilde egpaar sanger Bok van Blerk en aktrise Hanna Grobler is ’n pienkvoet ryker, berig Maroela Media

Dít nadat hulle in Mei 2015 hul seuntjie verloor het toe hy doodgebore is.

Dié nuusnetwerk berig dat Bok se agent, Jenny Griesel, bevestig het dat Bok en Hanna onlangs hul gesin uitgebrei het.

Die paartjie is baie privaat en het nog nie iets op sosiale media gedeel nie. Die gelukwensings van hul aanhangers stroom wel al in.

Baie geluk, Hanna en Bok!

Lees meer op Maroela Media se webwerf.

Bok van Blerk en Hanna Grobler by die bekendstelling van 'As jy sing' in 2013 FOTO: Phyllis Green

Bok van Blerk en Hanna Grobler by die bekendstelling van ‘As jy sing’ in 2013
FOTO: Phyllis Green

 

Lees nou

Pink en Grey’s Anatomy se Ellen Pompeo se feestydbabas

2016: ’n jaar vol babas vir plaaslike celebs

Wayde van Niekerk is verloof

The post Bok van Blerk en Hanna Grobler is ouers! appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294