’n Jaar en ’n bietjie terug het die aktrise Leandie du Randt en musikant Bouwer Bosch met mekaar in Potchefstroom getrou.
Bear with me Productions het onlangs die trouvideo op Facebook gedeel en ons kon nie help om dit weer en weer te kyk nie. Dit het sommer na ’n ongelooflike troue gelyk!
Kyk die video hier:
Lees nou
Diaan en Olivia Rose oor die jare
The post Nolstalgie: Leandie en Bouwer se trouvideo appeared first on SARIE.