Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Dié moontlike nuwe paartjie breek die internet!

Wag, wat?! Is hulle werklik ’n paartjie? ’n Steelfoto is geneem waar die sangers Selena Gomez en The Weeknd mekaar liefdevol omhels. Hulle het selfs gesoen, berig E! News. Volgens E! News het die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aktrise Gerwen Simon is swanger!

Al meer as ’n jaar lank kuier sy in kykers se sitkamers as Nicole (Nicci) October in die kykNET-sepie Suidooster. Maar in die regte lewe maak die aktrise Gerwen Simon reg vir een van die grootste...

View Article


Suzelle oor 2017, ‘trouklokkies’ vir Marianne

Die afgelope paar jaar het die YouTube-selfdoener Suzelle DIY diep in ons harte kom kruip met haar “braai pie” en sêgoed soos “cause anybody can” en “there’s it”. Een ding is seker: Suzelle kan...

View Article

Willie Esterhuizen: ‘Ek gaan Marga mis …’

Dis vir baie nog ’n skok. Gister op Stellenbosch het die Afrikaanse veteraan-aktrise Marga van Rooy haar stryd teen kanker verloor. Sy was 75 jaar oud, berig Netwerk24. “Ek gaan haar mis,” het die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Amalia Uys verloof – en kyk die ring!

Die aktrise Amalia Uys is verloof aan haar kêrel van die afgelope twee jaar, Shaun Golding. Die paartjie het al in Desember verloof geraak, maar het verkies om dit stil te hou tot nou. Amalia vertel...

View Article


Dié 2 aktrises is verloof!

Nog ’n dag, nog ’n verlowing! Die aktrise Kate Mara is verloof aan haar medespeler in , Jamie Belle! Die paartjie het mekaar in 2014 op die stel van die superheldfliek ontmoet. Kate het die rol van Sue...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skep ’n tuiskantoor

Al hoe meer  mense werk van die huis af en met huise wat kleiner raak moet jy dalk jou tuiskantoor in jou leef-area inrig. Maak so: Gebruik ‘n erfstuk ‘n Bal-en-kloulessenaar lyk weer modern met ‘n...

View Article

Só klink ‘Fifty Shades Darker’ se temalied!

Oor ’n maand begin die tweede prent in die stomende Fifty Shades-trilogie in teaters draai. As die wag vir Fifty Shades Darker vir jou te lank is, kan jy solank na die sexy temalied luister. Die lied...

View Article


Is Amber Heard en Elon Musk ’n paartjie?

Die ink is skaars droog op die glanspaartjie Johnny Depp en Amber Heard se egskeidingspapiere en dit gons reeds oor ’n nuwe liefde vir die 30-jarige aktrise.  ” ’n Egskeiding is al wat Amber wou hê en...

View Article


Nina Dobrev se nuwe hare

’n Nuwe haarstyl is so goed soos ’n vakansie, dit weet ons almal. Maar wanneer dit die begin van ’n nuwe jaar is, is ’n nuwe kapsel die perfekte manier om “nuut” te begin. Dis presies wat die Kanadese...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bekendes en hul verloofringe

Liefde is behoorlik in die lug. Bekendes raak op ’n streep verloof – dink maar aan Kirstin Dunst en Kate Mara. Ons verkyk ons aan al die mooi verloofringe: kosbare stukke wat elkeen sy eie storie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Diaan en Olivia Rose oor die jare

Sy het voor ons oë grootgeword. En vir ons Februarie-uitgawe verskyn klein Olivia Rose die derde keer op ons voorblad saam met haar aktrise-ma, Diaan Lawrenson. Daar’s ’n stuk magic as dié twee saam...

View Article

Watter tipe selfie-nemer is jy?

Studente aan die Universiteit van Brigham Young het ’n studie van selfie-nemers gedoen om vas te stel waarom mense graag selfies neem. Hulle bevinding? Veel meer as net narsisme speel ’n rol. Hulle het...

View Article


Bekende se derde baba gebore

Die Amerikaanse aktrise Katherine Heigl en haar man, die sanger en liedjieskrywer Josh Kelley, is nou die ouers van drie kinders! Die aktrise het die lewe geskenk aan klein Joshua Bishop Kelley Jr. op...

View Article

Helen Mirren is op Instagram!

Die beeldskone Helen Mirren, oftewel dame Helen, lyk soos iemand wat jy graag vir ete sou wou nooi. Jy weet sommer dit gaan ’n lekker kuier wees. Gelukkig vir ons is ons nou een stap nader daaraan om...

View Article


Nolstalgie: Leandie en Bouwer se trouvideo

’n Jaar en ’n bietjie terug het die aktrise Leandie du Randt en musikant Bouwer Bosch met mekaar in Potchefstroom getrou. Bear with me Productions het onlangs die trouvideo op Facebook gedeel en ons...

View Article

Shaun oor sy Amalia

Amalia Uys het vroeër die week haar verlowing aan Shaun Golding aan SARIE.com bevestig.  En die verliefde Shaun sê dit oor Amalia:   “Dit beteken vir my alles dat sy ja gesê het. Sy is my soul mate en...

View Article


VIDEO: Kyk SA se eie ‘KarPoel Karaoke’ hier!

As jy op die oomblik voor jou rekenaar sit, sit oombliklik jou oorfone op en kyk dié video! Suid-Afrika se eerste “KarPoel Karaoke” is hier en dit is beslis iets wat jy nie wil misloop nie. Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hildegardt Whites en die orrelis van Leliefontein

In Hilde se hartsklanke volg ons vir Hildegardt Whites terwyl sy haar eerste album opneem. Sy besoek 13 dorpies langs die Weskus en in die Noord-Kaap waar haar wortels lê en vind plaaslike musikante om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bobby stap in Vernon se skoene

Verlede jaar op die eerste seisoen van The Voice SA het een oudisie vir die Afrikaanse sanger Bobby van Jaarsveld tot trane gedryf. Met ’n beeldskone stem het die blinde Vernon Barnard van die Strand...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live