Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Bobby stap in Vernon se skoene

$
0
0

Verlede jaar op die eerste seisoen van The Voice SA het een oudisie vir die Afrikaanse sanger Bobby van Jaarsveld tot trane gedryf. Met ’n beeldskone stem het die blinde Vernon Barnard van die Strand harte gesteel, Bobby s’n inkluis.

SKERMGREEP YouTube

SKERMGREEP YouTube

SKERMGREEP YouTube

SKERMGREEP YouTube

Onthou julle hoe het Vernon floreer op The Voice SA?

Kyk die oudisie hier:

Vanaand is die tweede episode van VIA se realiteitsreeks Bobby en Karlien: In jou skoene en Bobby gaan in die skoene van die talentvolle Vernon loop. Hy gaan vir ’n dag moet ‘blind’ wees. As jy ná al die voorskoue kyk is selfs ’n dag klaar vir Bobby moeilik.

Kykers kan ook ’n verskil maak met die werklikheidsreeks Bobby en Karlien: In jou skoene.

Die twee se emosionele avonture gaan nie net daaroor om in iemand anders se skoene staan nie, maar ook om ’n verskil aan mense se lewe te maak. En jy kan ook help.

Met Candystick, ’n digitale platform vir geldinsameling, kan kykers geld skenk aan van die plekke wat Bobby en Karlien in die program besoek en só ook ’n verskil maak. Hier is die vyf sake uit die eerste seisoen wat met geldinsamelingspogings gehelp gaan word:

Besoek candystick.co.za om geld aan een van dié sake te skenk. ’n “Moneybox” vir een van die sake wat op Bobby en Karlien: In jou skoene verskyn het, sal prominent op die tuisblad vertoon word. Deur op die toepaslike “Moneybox” en dan weer op “Contribute” te klik, word jy na ’n betalingsblad geneem waar jy jou betalingsmetode – per elektroniese geldoorplasing of met jou kredietkaart – sowel as die bedrag wat jy wil skenk, kan aandui.

FOTO Martin de Kock

FOTO Martin de Kock

Lees nou

Só bly 3 SA bekendes natuurlik mooi

VIDEO: Kyk SA se eie ‘KarPoel Karaoke’ hier!

Só kan jy die brandbestryders help

The post Bobby stap in Vernon se skoene appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Trending Articles


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


Die kuns van koeksisters bak


7 vlekke wat ’n student moet kan verwyder


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Vrou vas wat glo baba ontvoer


Hygliteratuur: Buurtwag II


LêNet: Onbeplande oornag


Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels,...


'n Knippie sout


Mikrogolf-wortelkoek