Die Amerikaanse aktrise en musikant Evan Rachel Wood is verloof aan haar mede-groepslid, Zach Villa.
Die twee het glo in 2015 ontmoet en die musiekgroep Rebel and a Basketcase die volgende jaar saam begin. Zach was haar metgesel by die Screen Actors Guild-toekenningsaand wat verlede Sondag plaasgevind het.
Evan se verloofring bestaan net uit twee silwerpante. Sy was voorheen met die Britse akteur Jamie Bell getroud, maar is in 2014 van hom geskei. Hulle het ’n driejarige seun saam.
Lees nou
Pharrell Williams verwelkom drieling
Jou rompe gaan nou ‘kaal’ wees
The post Evan Rachel Wood is verloof appeared first on SARIE.