Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Ons is opgewonde oor Roelof Temmingh

Ons is om baie redes opgewonde oor 2017 en nie nét oor 2016 verby is nie. Hier deel ons elke week die name van Suid-Afrikaners – van sjefs tot akteurs, rugbyspelers tot musikante – wat ons opgewonde...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ons is opgewonde oor Dean Smith

Ons is om baie redes opgewonde oor 2017 en nie nét die blote feit dat “Die Aaklige 2016″ verby is nie. Ons lys van vandag af al die redes hoekom jy kan uitsien na die nuwe jaar, en meer spesifiek, al...

View Article


Ons is opgewonde oor … Lynelle Kenned!

Ons is nié net opgewonde oor 2017 omdat 2016 verby is nie. Waaroor ons die meeste opgewonde is, is wat die mense van ons land – van sjefs tot akteurs, rugbyspelers tot skrywers, skaatsplankryers tot...

View Article

Almal kan goed wees in wiskunde – hip-hop en rap net!

Verlede jaar se wiskunde-matriekuitslae laat ’n mens steeds sidder.  Máár daar is hoop, reken Kurt Minnaar, ’n onderwyser wat rap en hip-hop inspan om leerders wiskunde te leer aan die Hoërskool Eben...

View Article

Pharrell Williams verwelkom drieling

Die Amerikaanse sanger Pharrell Williams en sy vrou, Helen Lasichanh, gaan nou doeke omruil vir die eerste span. Ja, die paartjie het uiteindelik hul drieling in die wêreld verwelkom!  ’n Woordvoerder...

View Article


Evan Rachel Wood is verloof

Die Amerikaanse aktrise en musikant Evan Rachel Wood is verloof aan haar mede-groepslid, Zach Villa. Die twee het glo in 2015 ontmoet en die musiekgroep Rebel and a Basketcase die volgende jaar saam...

View Article

Sienna Miller se ma is … Afrikaans!

Wag, wat?! Die Britse aktrise Sienna Miller het in ’n onderhoud met Channel24 verklap dat haar ma ’n Suid-Afrikaner is en Afrikaans kan praat.  Channel24 het ’n onderhoud met Sienna en die Amerikaanse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ons is opgewonde oor Wessel Pretorius

Ons is nié net opgewonde oor 2017 omdat 2016 verby is nie. Dis wat die mense van ons land – van sjefs tot akteurs, rugbyspelers tot skrywers, skaatsplankryers tot musikante – alles vanjaar doen wat ons...

View Article


Beyoncé swanger met ’n tweeling

Sy het die nuus van haar swangerskap in ware Beyoncé-styl gebreek. Die Grammy-wenner het ’n foto van haarself in onderklere en ’n sigbare bababoep op Instagram gedeel. Langs die foto het sy geskryf dat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

QUIZ: Wie se baba is dit?

Hoe goed ken jy celeb-babas uit? Doen die toets en vind uit!       FOTO’S: Instagram @angeliquegerber83, @laliewild, @rolandamarais, @beyonce, @customs08, @angelcandices The post QUIZ: Wie se baba is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ontmoet die Mej. SA-finaliste

Die 12 finaliste in die Mej. Suid-Afrika 2017-kompetisie is gisteraand aangewys en jy kan van môre af begin stem vir jou gunsteling! Hier is vyf vinnige feite oor vanjaar se kompetisie: • Mej. SA vir...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

David Vlok: Van booswig tot gesinsman

Eers was hy die sluwe Tim Vorster in Egoli, deesdae vertolk hy die rol van die streng pa Gideon Bekker in Getroud met rugby. Die gewilde dramareeks wat deur Deon Opperman vir kykNET geskep is, is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hennie en Jacobu: Langafstand-liefde

Hulle woon 556 km uitmekaar, hy op Willowmore en sy op Somerset-Wes. Maar nie een is bang vir langafstand-liefde nie. Inteendeel, boer Hennie en Jacobu pak die liefde met al sy uitdagings ywerig aan,...

View Article


John Legend en Ariana Grande sing ikoniese lied

Vanjaar 26 jaar gelede het Celiné Dion en Peabo Bryson die temalied van die Disney-animasieprent Beauty and the Beast gesing. Hul weergawe het nie net aan hulle twee Grammy-toekennings besorg nie, maar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kyk hoe lyk MacGyver nou!

Was daar hoegenaamd iets wat hy nié kon doen nie? Gee hom ’n stukkie foelie en ’n haarknippie en hy wikkel hom los uit enige situasie.  Ja, dit was ons secret agent Angus MacGyver. En vanaand om 20:30...

View Article


FOTO’S: Prins Harry en Meghan wéér saam

Nuwe foto’s van prins Harry en die Amerikaanse aktrise Meghan Markle het die kuberruim bereik. Nou is die een vraag op almal se lippe: Wanneer gaan jy die groot vraag vra, prins Harry? Die paartjie is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Marciel: Moenie jou vlees jou vyand maak nie!

Kan jy glo dis al Februarie? Jy voel dalk skuldig, maar dis okei as jy nog nie by al jou Nuwejaarsvoornemens uitgekom het nie, skryf die voormalige Mej. SA-finalis en deesdae plusgrootte-model Marciel...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

NUWE VIDEO: Joshua na die Reën se nuutste musiekvideo

Die gewilde Afrikaanse sanger Joshua na die Reën se nuwe musiekvideo is bekend gestel.  Kyk en luister na “Die wêreld binne my” hier: Joshua het verlede jaar met ons oor sy tweede album, ook Die wêreld...

View Article

Kylie Minogue wen oorlog teen ander Kylie

Daar is net een “Kylie” en dis nou Kylie Minogue. Dié Australiese sanger het ’n regsgeding teen die realiteitster en entrepreneur Kylie Jenner gewen oor die gebruik van die naam “Kylie” as handelsmerk,...

View Article

Kate Middleton nou ’n koffiewinkel

Die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, was van dag een af ’n inspirasie vir die wêreld. Sy het immers die Kate-effek, dra sy iets wil almal dit hê! Nou is sy selfs die inspirasie vir ’n...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live