Sedert die begin van 2017 het ’n hele paar Hollywood-akteurs in die Moederstad kom bly vir die verfilming van die fliek Tomb Raider.
Die Oscar-wenner Alicia Vikander is in die rol van Lara Craft, ’n rol wat Angelina Jolie oorspronklik in 2001 vertolk het.
En akteurs soos Dominic West, Daniel Wu, Alexandre Willaume en Walton Goggins is ook op die stel.
Groot dele word by die Cape Town Film Studios geskiet, maar op IMDb word plekke soos die Paarl, Plettenbergbaai en Epping ook gelys.
Alicia Vikander is al in Kaapstad afgeneem toe sy die onlangse Cape Town Electronic Music Festival bygewoon het.
Alicia Vikander at Cape Town Electronic Music Festival last week. pic.twitter.com/rm2UqI9Cgs
— AliciaVikander Daily (@AliciaVikanderD) February 20, 2017
Hier is sy op die stel van Tomb Raider:
A first look at Alicia on set of the new Tomb Raider movie, she looks incredible! #AliciaVikander #TombRaider #LaraCroft A post shared by Alicia Vikander (@aliciavikanderdaily) on
Alicia performing stunts on set of the new Tomb Raider movie. #AliciaVikander #TombRaider #LaraCroft A post shared by Alicia Vikander (@aliciavikanderdaily) on
Die Amerikaanse akteur Daniel Wu kon nie genoeg van Suid-Afrika kry nie.
My view for the next few months. #tablemountain #CapeTown #southafrica A post shared by Daniel Wu (@thatdanielwu) on
Had a life changing experience this morning at #inverdoorngamereserve #inverdoorn giving this cheetah a drink out of my hand! #southafrica A post shared by Daniel Wu (@thatdanielwu) on
Good morning #capetown! #southafrica#sunrise A post shared by Daniel Wu (@thatdanielwu) on
Alexandre Willaume, ’n Deense akteur, is ook gaande oor Kaapstad.
SA you crazy place! Here to New friends. #actorontherun #tombraider #capetown #sundown #missyouall #hot #summer #allalone A post shared by The__danish (@alexandre_willaume) on
Die Hollywood-akteur Walton Goggins het selfs plekke soos Stellenbosch besoek. Op sy Instagram het hy ook foto’s van ’n vakansie in Namibië gedeel.
One foot in front of the other, one day at a time. Hiked up to the top of lions head today… met a 78 year old Italian man who showed me way. A post shared by Walton Goggins (@waltongogginsbonafide) on
From the Bush… to the desert… now the sea. Heading to Mozambique today. Good day to all of you lovely people. WG A post shared by Walton Goggins (@waltongogginsbonafide) on
Leo Ashizawa, ’n Japannese akteur, het verlief geraak op die pragtige Kirstenbosch Botaniese Tuin in Kaapstad.
Climbed for 2.5hrs with Alexandre Willaume #capetown #tablemountain @the__danish A post shared by Leo Ashizawa (@leoashizawa) on
Tomb Raider word eers in 2018 vrygestel.
Dis nie ál bekendes wat in die Kaap kom kuier het nie:
Die Amerikaanse sangeres Nicole Scherzinger was onlangs in Kaapstad om ’n advertensie vir die jogurtmaatskappy Muller te skiet, berig Daily Mail.
Nicole het foto’s van die Moederstad op Instagram gedeel.
Die Franse platejoggie David Guetta en Nederlandse platejoggie David Garrix is ook die naweek in Kaapstad vir die Ultra Music Festival.
Lees nou
Aktrise Amber Tamblyn verwelkom eersteling
Is Justin Trudeau die mooiste man in politiek?
Ons is opgewonde oor … Gideon Lombard
The post Hollywood kuier in die Kaap appeared first on SARIE.