Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Dr Tertius Jonker’ sing mooi

Dr Tertius Jonker van die kykNET-sepie Binnelanders, Reynardt Hugo, is skrywer en sanger in die mansgroep ADAM – trouens, hy skryf die meeste liedjies van dié groep. Baie sal hom onthou van die 2008...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

KKNK roep Margit, en kyk haar vakansie!

Die aktrise, toneelskrywer en mede-eienaar van die gewilde teaterrestaurant Die Boer in Durbanville, Margit Meyer-Rödenbeck, beter bekend as die grapmaker Dowwe Dolla, is soos altyd hard aan die werk....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ons is opgewonde oor Klara van Wyk

Ons is nié net opgewonde oor 2017 omdat 2016 verby is nie. Dis wat die mense van ons land – van sjefs tot akteurs, rugbyspelers tot skrywers, skaatsplankryers tot musikante – alles vanjaar doen wat ons...

View Article

Angelina Jolie praat oor egskeiding

Sy het teen die trane baklei toe sy iets moes sê oor Brad Pitt, hul egskeiding en die voorval op ’n vliegtuig. Dit was moelik vir Angelina Jolie. Eers ’n benoude sug, toe ’n stilte en ’n eenvoudige...

View Article

Stylvol en swanger: Natalie en Gal

’n Swanger vrou bly mooi. En met al die mooi kraamklere wat te kry is, hoef jy beslis nie soos ’n tent te lyk of voel nie. Die Hollywood-aktrises Natalie Portman en Gal Gadot bewys jy kan swanger én...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

TROUFOTO’S: Erica Wessels se hele album

Ware liefde het nie maklik gekom vir aktrise Erica Wessels nie. Maar in Desember verlede jaar het sy en haar geesgenoot, Willem Boshoff, in boheemse styl bruilof gehou. Sy deel haar troualbum met SARIE...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ons is opgewonde oor … Gideon Lombard

Ons is nié net opgewonde oor 2017 omdat 2016 verby is nie. Dis wat die mense van ons land – van sjefs tot akteurs, rugbyspelers tot skrywers, skaatsplankryers tot musikante – alles vanjaar doen wat ons...

View Article

Kyk wie ry motorfiets saam met Johrné van Huyssteen

Kyk, Ma, geen hande nie, net pote! In die Maart-uitgawe van SARIE pronk Johrné van Huyssteen saam met sy vrou, Alet, se twee honde. Mnandi, die Deense hond, en Stoffel, ʼn straatbrak, het hulself tot...

View Article


Aktrise Amber Tamblyn verwelkom eersteling

Die Hollywood-aktrise Amber Tamblyn het haar eersteling, ’n dogtertjie, verwelkom. Sy het die goeie nuus op Instagram gedeel.  Amber en haar akteur-man, David Cross, is al sedert 2007 ’n paartjie en...

View Article


Hollywood kuier in die Kaap

Sedert die begin van 2017 het ’n hele paar Hollywood-akteurs in die Moederstad kom bly vir die verfilming van die fliek Tomb Raider. Die Oscar-wenner Alicia Vikander is in die rol van Lara Craft, ’n...

View Article

Nick Cannon word wéér pa

Die Amerikaanse kletsrymer en akteur Nick Cannon het vir ’n derde keer pa geword. Nick het die nuus op sosiale media gedeel. En die seuntjie se naam? Golden Sagon Cannon. Nou ja, tipies Hollywood! Dis...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO’S: Bryan Habana, Janine en Timothy

Bryan en Janine Habana en hul tweejarige seuntjie, Timothy, het op ’n Kaapse strand geposeer vir die mooiste foto’s van hulle drie as gesin. Hanri Human, bekende Pretoriase fotograaf, was agter die...

View Article

One Direction se Liam Payne wórd pa

Ná maande se bespiegeling is die nuus nou uit: Liam Payne, eks-lid van die seunsgroep One Direction, word wel pa op 23. Sy beeldskone popsanger-meisie, Cheryl Cole, het tydens ’n fotosessie met haar...

View Article


Elon Musk vergoed Tesla-held

Dis nie aldag dat ’n motorongeluk ’n lewe red nie, maar dis bes moontlik wat op die Duitse snelweg gebeur het toe ’n op-en-wakker bestuurder ’n bewustelose man agter die stuur gewaar. Manfred Kick was...

View Article

Fiëstas 2017: En die wenners is …

Gister is die blou tapyt uitgerol vir kykNET se Fiëstas. Die glansgeleentheid het in die Kunstekaapteater in Kaapstad plaasgevind.  En die wenners is … Beste opkomende kunstenaar: Faith Kinniar –...

View Article


Gaan prins Harry trou? Net as ouma ja sê …

Dis hoogtyd dat prins Harry geluk vind. En die goeie nuus is dinge lyk ernstig tussen die rooikopprins en Amerikaanse televisie-aktrise Meghan Markle.  As ons die poniekoerant Daily Star kan glo, het...

View Article

Leah deel haar goeie nuus

Die pragtige Afrikaanse sangeres Leah kan behoorlik die naweek feesvier. Haar Wonderwerk Deluxe album het goue status bereik! “So ongelooflik dankbaar.Dankie aan die hele span vir elke inset en elkeen...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ons is opgewonde oor Roelof Storm

Van sjefs tot akteurs, rugbyspelers tot skrywers, skaatsplankryers tot musikante – die mense van ons land en alles wat hulle doen, maak ons opgewonde oor 2017. Hier deel ons elke week die name van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bekende spog met pienkvoet

Verlede Woensdag het die Afrikaanse sangeres Andriëtte Norman haar eersteling, Graham Harold Moolman, verwelkom. En dit lyk of hy reeds haar hart gesteel het. Die nuwe mamma het gister ’n foto van hul...

View Article

FOTO’S: Amal Clooney se bababoep

Sy is beeldskoon, slim en ’n sterk vrou. Nou gaan die Britse prokureur Amal Clooney vir die eerste keer ma word. Gister het sy saam met haar akteur-man, George Clooney, op die rooi tapyt van die César...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live