Verlede Woensdag het die Afrikaanse sangeres Andriëtte Norman haar eersteling, Graham Harold Moolman, verwelkom. En dit lyk of hy reeds haar hart gesteel het.
Die nuwe mamma het gister ’n foto van hul eerste uitstappie op Instagram gedeel. “Dis lekker om ’n mamma te wees,” het Andriëtte geskryf.
Sy is nie al bekende wat met nuwe bloedjie spog nie. Die Amerikaanse aktrise Katherine Heigl en haar man, Josh Kelly, se harte is ook gesteel deur hul derde kind, Joshua.
Hey West coast, sorry I wasn’t live tweeting with you all! I knew I’d be up at 2am with this fella and needed to get some! Hope you loved the episode! #Doubt #nightfeedingfiend A post shared by Katherine Heigl (@katherineheigl) on
Hierdie bekendes het ook foto’s van hul bondeltjie vreudges gedeel. Olivia Wilde, Hollywood-aktrise
# #giantbabyhand A post shared by Olivia Wilde (@oliviawilde) on
Afrikaanse sanger Kurt Darren en sy vrou, Dunay
Afrikaanse aktrise Angelique Gerber
Liefde liefde liefde liefde liefde liefde liefde….. A post shared by Angelique Potgieter (@angeliquegerber83) on
Die Afrikaanse akteur Tim Theron en sy vrou, Juanli
Amerikaanse sangeres Pink
Cheers darlin’ A post shared by P!NK (@pink) on
Suid-Afrikaanse supermodel Candice Swanepoel
Lees nou
Gaan prins Harry trou? Net as ouma ja sê …
Fiëstas 2017: En die wenners is …
The post Bekende spog met pienkvoet appeared first on SARIE.