Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Nee, Miley Cyrus het nie getrou nie

$
0
0

’n Foto van die Amerikaanse sangeres Miley Cyrus het die afgelope naweek die kuberruim behoorlik laat gons. Haar sanger-pa, Billy Ray Cyrus, het Vrydag ’n foto van Miley in ’n wit uitrusting gedeel en geskryf: “Ek is so gelukkig … oor jy gelukkig is.” Die kuberruim het natuurlik gedink dat Miley en haar verloofde, Liam Hemsworth, getrou het.

I’m so happy…you are happy @mileycyrus.

A post shared by Billy Ray Cyrus (@billyraycyrus) on

Gister het Billy egter bevestig dat Miley nie getroud is nie. “Stadig nou, moenie afleidings maak nie,” het hy op Instagram geskryf.

Whoa! Don’t jump the gun. Been at work #StillTheKing Glad to see so many love @MileyCyrus the same as I do #happy A post shared by Billy Ray Cyrus (@billyraycyrus) on

Miley het onlangs ’n foto van haar en Liam gedeel. Kyk net hoe mooi het sy gelyk!

2012 Oscar throwback !!!! Ps I look weird!

A post shared by Miley Cyrus (@mileycyrus) on

Lees nou

Ontvoerde Baba Siwaphiwe gevind

Swanger Ciara in motorongeluk

Jou week se etes: Onder R200 & binne 30 minute

The post Nee, Miley Cyrus het nie getrou nie appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Trending Articles


LêNet: Seks


LêNet: Verslind


6 wenke en kunsies om jou hare te kleur


7 waarskuwingstekens wat jou lippe jou gee


10 wenke vir ’n welige tuin


Taalkwessie: onverwagse versus onverwagte


Wiskunde, graad 7, November: gratis vraestel en memorandum


T Minus …. 6


Die oplossing vir yl hare is hier


Mikrogolf-wortelkoek