Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Emo Adams word weer pa

Tall, dark, Afrikaans én nou is hy ook vir ’n tweede keer pa. Die sanger en aanbieder Emo Adams en sy model-vrou, Michelle Gildenhuys is nóg ’n seuntjie ryker. Die paartjie het reeds ’n pragtige...

View Article


Ons is opgewonde oor Mila Guy

Ons is nié net opgewonde oor 2017 omdat 2016 verby is nie. Dis wat die mense van ons land – van sjefs tot akteurs, rugbyspelers en musikante – alles vanjaar doen wat ons die meeste opgewonde maak. Hier...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO’S: Brooklyn Beckham is 18

Die glanspaar Victoria en David Beckham se oudste seun, Brooklyn, het onlangs 18 geword en woeker reeds met sy talente.  Verlede jaar het Brooklyn, wat ’n liefde vir fotografie het, ’n veldtog vir die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Só weet jy koningin Elizabeth is verveeld

Op 91 kan koningin Elizabeth II steeds deur ’n ring getrek word. Vir openbare verskynings is sy byna altyd onberispelik geklee in ’n snyerspakkie met ’n bypassende handsak, hoed en skoene. En ná al die...

View Article

Nóg ’n koninklike baba hier

Die wêreld wag al ongeduldig vir nuus oor ’n derde baba vir prins William en Kate Middleton, hertog en hertogin van Cambridge. Maar intussen het die koningshuis van Monaco ’n pienkvoet ryker geword....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kyk vanaand: Wilmien, Dezi en Karien kuier in die Laan!

Nostalgie op sy beste! 7de Laan is vir baie al byna deel van die Afrikaanse kultuur soos melktert en beskuit. Selfs al kyk jy nie meer die sepie nie, lui name soos Madel, Leon, Bart, Connie en Sandra...

View Article

FOTO: Rolanda se oulike Charlotte

Sy het beslis haar ma se pragtige oë gekry! Die Afrikaanse aktrise Rolanda Marais het gister ’n foto van haar eersteling, Charlotte James, gedeel. Met haar groot ogies steel sy behoorlik harte. Met ’n...

View Article

Nog ’n baba vir Mark Zuckerberg

Die Facebook-baas Mark Zuckerberg se vrou, Priscilla Chan, is swanger met hul tweede baba. En dis nóg ’n dogtertjie. Mark het, heel gepas, die nuus op sy Facebook-blad gedeel. In die inskrywing sê Mark...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO’S: Vanessa en Xander se troue

Gister het SABC 2 die gewilde sepie 7de Laan se 4 000ste episode uitgesaai. Dit was ’n spesiale reünie-episode en vir een aand was die geliefde karakters Wilmien (Nina Swart), Dezi (Elma Postma) en...

View Article


J-Lo se nuwe liefde

Daar’s ’n nuwe liefde in die Amerikaanse aktrise en sangeres Jennifer Lopez se lewe. Volgens People is “Jenny from the Block” nou in ’n verhouding met die eks-bofbalspeler Alex Rodriguez.  Die...

View Article

VIDEOS: Kyk net hoe dans Hilda en Goldie Hawn

Dit is Vrydag en hier by SARIE dans ons sommer van blydskap. Om die naweek se koms behoorlik te vier is hier twee videos wat jou sal laat glimlag.  Verlede naweek het 7de Laan ’n glansgeleentheid gehou...

View Article

Swanger Ciara in motorongeluk

Die Amerikaanse sangeres Ciara, wat byna 9 maande swanger is, was Vrydag in ’n motorongeluk in Los Angeles gewees. Volgens Daily Mail was Ciara besig om links te draai toe ’n sportnutsvoertuig teen...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Só bly Japannese vroue jonk en maer

Wonder jy ook hoekom Japannese vroue so lank goed lyk en mooi oud word? Trouens, Misao Okawa (5 Maart 1898 – 1 April 2015) van Japan was die oudste vrou wat nog geleef het. Sy het 117 haar oud geword....

View Article


Nee, Miley Cyrus het nie getrou nie

’n Foto van die Amerikaanse sangeres Miley Cyrus het die afgelope naweek die kuberruim behoorlik laat gons. Haar sanger-pa, Billy Ray Cyrus, het Vrydag ’n foto van Miley in ’n wit uitrusting gedeel en...

View Article

Lily Collins: “Ek vergewe jou pa.”

Die Amerikaanse aktrise Lily Collins was net vyf jaar oud toe haar rocker-pa, Phil Collins, haar ma, Jill Tavelman, gelos het. Hy het Switserland toe verhuis, terwyl Lily en haar ma Los Angeles toe...

View Article


Chloë Grace Moretz se nuwe haarstyl

Selfs ’n klein verandering aan jou hare kan jou soos ’n nuwe mens laat voel. Maar party van ons hou van ’n groot verandering. Die Hollywood-aktrise Chloë Grace Moretz het haar hare nie net korter gesny...

View Article

Dis hoekom Eva Mendes en Ryan Gosling nooit saam verskyn nie

Hulle is getroud en het twee oulike dogtertjies. Maar die Hollywood-akteurs Eva Mendes en Ryan Gosling verskyn nooit saam op die rooi tapyt nie.  Eva en Ryan is bekend vir hul privaatheid. In ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO’S: Nuwe Mary Poppins in aksie

Supercalifragilisticexpialidocious, kyk net hoe lyk die nuwe Mary Poppins-fliek, Mary Poppins Returns! Onlangs is foto’s van die karakters, insluitend Mary Poppins, op Twitter gedeel.  Die ikoniese...

View Article

Bobby kies Bok se vrou

Bobby van Jaarsveld het nou die vrou van ’n Springbok op sy #TeamBobby! Gisteraand op The Voice SA het Caroline-Grace Brüssow se weergawe van Celine Dion se “Loved Me Back To Life” gesorg dat sy op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zelda la Grange: Ek vra om verskoning vir kwaai Zelda

Ons onthou haar as oudpres. Nelson Mandela se persoonlike assistent met die reguit hare. Deesdae lyk Zelda la Grange baie meer toeganklik met haar bos blonde krulhare. Tóé, sê sy nou, het sy as Madiba...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live