Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Dis hoekom Eva Mendes en Ryan Gosling nooit saam verskyn nie

$
0
0

Hulle is getroud en het twee oulike dogtertjies. Maar die Hollywood-akteurs Eva Mendes en Ryan Gosling verskyn nooit saam op die rooi tapyt nie. 

Eva en Ryan is bekend vir hul privaatheid. In ’n onderhoud met Shape het Eva vertel hoekom. “Mense wat my ken sal weet ek hou daarvan om eerder by die huis te bly. In stede daarvan om op die rooi tapyt te wees, spandeer ek eerder tyd met my dogtertjies.”

Vroeër vanjaar het Ryan Gosling ’n Golden Globe-toekenning vir beste akteur in ’n musiekblyspel gewen. Hy het sy vrou, Eva, bedank.

Kyk die pragtige oomblik hier:

Lees nou

VIDEO: Kinders onderbreek pa se regstreekse onderhoud

Chloë Grace Moretz se nuwe haarstyl

Lily Collins: “Ek vergewe jou pa.”

The post Dis hoekom Eva Mendes en Ryan Gosling nooit saam verskyn nie appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Trending Articles


Tien kreatiewe idees vir bêreplekke in jou babakamer


Was Verveeld net verveeld?


Die kuns van koeksisters bak


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Man vas vir moord op Moot-egpaar


Taalkwessie: onverwagse versus onverwagte


Wiskunde, graad 7, November: gratis vraestel en memorandum


T Minus …. 6


Die oplossing vir yl hare is hier


[Resep] Pampoensop


Mikrogolf-wortelkoek


6 wenke en kunsies om jou hare te kleur


7 waarskuwingstekens wat jou lippe jou gee


10 wenke vir ’n welige tuin


Die beste tyd van my lewe


Fresh off the press: Behind prison walls by Edwin Cameron, Rebecca Gore and...


'n Knippie sout


KYK: Plaaslike bekende se baba sê ‘pappa’– en dit op 5 maande!


Kyk: Dié 16 katte het meer persoonlikheid as jy!