Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Verklap Beyoncé se oorbelle iets?

$
0
0

Beyoncé se oorbelle het die kuberruim nou behoorlik op hol. Hoekom? Wel, as ons die internet moet glo, het dit die geslag van haar tweeling verklap.

Sy het die volgende foto gister op Instagram gedeel.

A post shared by Beyoncé (@beyonce) on

Van haar getroue aanhangers het die oorbelle onmiddellik herken. Die einste oorbelle het sy nege jaar gelede in die musiekvideo van haar treffer “If I Where A Boy” gedra. As jy mooi kyk, vorm die oorbelle se patrone ’n “M”.

Kyk net van haar aanhangers se reaksie:

Party Twitter-gebruikers was nie oortuig nie:

Beyoncé en manlief Jay Z het reeds ’n vyfjarige dogtertjie, Blue Ivy.

Lees nou

Ben Affleck: “Ek het alkohol misbruik …”

Karlien se een les vir haar tweeling

Dave Franco en Alison Brie is nou meneer en mevrou

The post Verklap Beyoncé se oorbelle iets? appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294