Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zelda la Grange: Verandering begin by jouself

Ons gesels met oudpres. Nelson Mandela se persoonlike assistent Zelda la Grange in die Maart 2017-uitgawe van SARIE. Hier volg ’n kort uittreksel. Die boodskap van Zelda la Grange se praatjies, soos...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zelda la Grange se boek in 13 tale vertaal & Hollywood roep

Ons gesels met oudpres. Nelson Mandela se persoonlike assistent Zelda la Grange in die Maart 2017-uitgawe van SARIE. Hier volg ’n kort uittreksel. As motiveringspreker is Zelda la Grange wêreldwyd...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Trevor Noah klop Wayde van Niekerk

Gister het ’n Suid-Afrikaanse grapjas ’n Suid-Afrikaanse Olimpiese held om die boonste plek op die podium geklop. Ja, Trevor Noah is aangewys as die gunsteling-ster van Afrika by vanjaar se Nickelodeon...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zelda la Grange: Verander jou manier van dink

Ons gesels met oudpres. Nelson Mandela se persoonlike assistent Zelda la Grange in die Maart 2017-uitgawe van SARIE. Hier volg ’n kort uittreksel. Madiba se invloed het naderhand haar eie manier van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zelda la Grange oor dáái twiet

Ons gesels met oudpres. Nelson Mandela se persoonlike assistent Zelda la Grange in die Maart 2017-uitgawe van SARIE. Hier volg ’n kort uittreksel. Twee jaar gelede het sy ’n groot debat op Twitter...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO’S: Candice Swanepoel se vriendelike Anacã

Hy mag dalk net vyf maande oud wees, maar klein Anacã weet hoe om die kollig te steel. Sy supermodel ma, Candice Swanepoel, het onlangs foto’s van hulle twee gedeel.  Kyk net sy glimlag: FOTO Instagram...

View Article

Michael Phelps se Boomer steel harte

Met 23 goue Olimpiese-medaljes is die swemmer Michael Phelps letterlik Amerika se goue seun. Maar deesdae, na sy uittrede verlede jaar, kom sy rol as pa eerste.  Verlede jaar het Michael nie net  met...

View Article

Demi Lovato sny lokke af

Nog ’n bekende, nog ’n lob. Die lang bob is een haarstyl wat steeds gewild bly. Die Amerikaanse sangeres Demi Lovato het ook haar bruin lokke afgesny en spog met ’n splinternuwe lob. Sy het gister met...

View Article


Dave Franco en Alison Brie is nou meneer en mevrou

Die Hollywood-akteurs Dave Franco en Alison Brie is stil-stil getroud. Die paartjie se woordvoerders het die nuus eksklusief aan die skindertydskrif People bevestig.  Die twee wou nie verder uitwei oor...

View Article


Nog ’n bloedjie vir Chad Michael Murray

Hy het bekendheid verwerf vir sy rol in die tienerreeks One Tree Hill en in die fliek A Cinderella Story saam met Hilary Duff. Deesdae het die Hollywood-akteur Chad Michael Murray ’n nuwe titel: Pa....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Karlien se een les vir haar tweeling

Daar is een belangrike les wat Karlien van Jaarsveld vir haar driejarige tweeling, Daniël en Eliah, wil leer. En dit is dat hulle uniek is. Om die waarheid te sê wil dié Afrikaanse sangeres hê elke...

View Article

Ben Affleck: “Ek het alkohol misbruik …”

In 2001 het die Oscar-wenner Ben Affleck homself in ’n rehabilitasiesentrum laat opneem weens alkoholmisbruik. Gister het die Argo-ster op sy Facebook-blad erken hy het weer behandeling ontvang. “Ek...

View Article

Verklap Beyoncé se oorbelle iets?

Beyoncé se oorbelle het die kuberruim nou behoorlik op hol. Hoekom? Wel, as ons die internet moet glo, het dit die geslag van haar tweeling verklap. Sy het die volgende foto gister op Instagram gedeel....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

EERSTE FOTO’S: Die Boekklub II

Die lede van die boekklub op Merweville het diep in ons hart kom inkruip. Verlede jaar het ons gesien hoe die liefde tussen Tom (Armand Aucamp) en Lily (Christia Visser) blom in die kykNET-dramareeks...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Egoli se Tarien gesels uit LA

Onthou jy haar nog? Die oulike sekretaresse Tarien Naudé (Nora se dogter) van Egoli wat so diep in kykers se hart gekruip het. Ja, sy het 20 jaar gelede die Plek van Goud verlaat vir die stad van...

View Article


Appel by die #SARIEfees

Het jy al van Appel (sy regte naam is Christoph Kotzé) gehoor? Ons voorspel groot dinge vir dié man en hy’s op ons lys van mense om in 2017 dop te hou. Nou is dit ons voorreg om hom aan jou bekend te...

View Article

Hollywood-akteur Dan Stevens se SA vrou

Môre is die wêreld-première van die Disney-fliek Beauty and the Beast. En kykers gaan weer van voor af beleef hoe Belle (Emma Watson) en Beast (Dan Stevens) op ’n marmervloer wals terwyl Mrs. Potts...

View Article


FOTO: Elana se baba Annabelle

Die beeldskone TV-persoonlikheid Elana Afrika-Bredenkamp het nie net ’n mooi hart nie, sy het ’n pragtige gesin ook! In Januarie het Elana en haar man, Ian, se gesin met nog ’n dogtertjie gegroei....

View Article

Marion Cotillard se tweede baba hier

Die Oscar-wenner en Franse skoonheid Marion Cotillard het pas haar tweede kind gehad. En dié keer is dit ’n dogtertjie! Marion se woordvoerder het die nuus aan People bevestig. Die pa is die Franse...

View Article

John Legend oor Chrissy: “Ek moes haar ondersteun …”

Die model en TV-aanbieder Chrissy Teigen het onlangs erken dat sy met nageboortedepressie en -angstigheid gediagnoseer is. Sy het in ’n artikel vir die tydskrif Glamour die eerste keer daaroor gepraat....

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live