Ons is mal oor prins George en prinses Charlotte van Engeland. Elke foto waarin hul vasgevang word is te pragtig. Ons kan nie glo hulle is al so groot nie!
Maar daar’s ander koninklike kinders wat ook te skattig is: Prinses Estelle en prins Oscar van Swede. Hul ma, kroonprinses Victoria, gaan eendag haar pa, koning Carl XVI Gustaf, se troon opvolg. Sy sal die vierde koningin van Swede wees sedert 1720.
Kyk net hoe oulik is die klein koninklikes:
Prinses Estelle (6)
Prins Oscar (1)
Lees nou
Amanda Seyfried stil-stil getroud
John Legend oor Chrissy: “Ek moes haar ondersteun …”
The post Koninklikes van Swede appeared first on SARIE.