Frans Cronjé oor Hansie, nuwe fliek
Rolprentmaker Frans Cronjé het pas sy vyfde rolprent voltooi – een waarin hy self ’n rol vertolk. Maar vir baie bly hy die bekendste as die gevalle Proteakrieketkaptein Hansie Cronjé se broer The Roar...
View ArticleAmanda Seyfried stil-stil getroud
Ja, die Hollywood-aktrise Amanda Seyfried het Sondag in die geheim getrou. Dit was net sy, haar akteur-man, Thomas Sadoski, en ’n huweliksbevestiger. Thomas het die goeie nuus op die Britse akteur...
View ArticleKoninklikes van Swede
Ons is mal oor prins George en prinses Charlotte van Engeland. Elke foto waarin hul vasgevang word is te pragtig. Ons kan nie glo hulle is al so groot nie! Embed from Getty Images Maar daar’s ander...
View ArticleJohn en Chrissy se Marokkaanse vakansie
Die Grammy-wenner John Legend en model Chrissy Teigen is een van ons gunsteling-glanspaartjies. Hulle is lief vir mekaar, hulle ondersteun mekaar en hulle kan lekker vir mekaar lag. Belangrikke...
View Article3 redes waarom vroue-entrepreneurs suksesvol is PLUS wen R15 000 vir jóú...
1st for Women vier vroue-entrepreneurs – en ons kan sien waarom! Die internasionale bankgroep BNP Paribas het verlede jaar in hul jaarlikse Entrepreneursverslag bevind dat vroue-entrepreneurs suksesvol...
View ArticleEmma Watson trek soos Disney-prinses aan
Eers was dit die Britse blondekop Lily James wat die rol van Aspoestertjie in die Disney-fliek Cinderella (2015) vertolk het. En nou het Emma Watson die rol van boekwurm Belle in Disney se Beauty and...
View ArticleLady Gaga kry toe nie die rol nie
Die skepper van die gewilde American Crime Story, Ryan Murphy, het vroeër vanjaar aangekondig ’n splinternuwe reeks kom – dié keer oor die moord op die modeontwerper Gianni Versace. Versace is in 1997...
View ArticleWonder Woman Gal Gadot se dogtertjie gebore
Gal Gadot, wat die hoofrol in Wonder Woman vertolk, het onlangs nog ’n wonderwerk ervaar: die geboorte van haar tweede dogtertjie, Maya. Die Israeliese aktrise het foto’s van haar saam met haar oudste...
View ArticleGeorge Clooney verras 87-jarige aanhanger
Hy mag dalk een van Hollywood se grootste supersterre wees, maar George Clooney het ook ’n hart van goud. Die 55-jarige akteur het onlangs een van sy aanhangers in Reading, Engeland, met ’n bos blomme...
View ArticleHoogswanger Natalie Portman in musiekvideo
In Februarie, ’n week voor vanjaar se Oscars, het Natalie Portman haar tweede kind, ’n dogtertjie, gehad. Sy is Amalia gedoop. Nou, ’n maand ná die baba se koms, is ’n musiekvideo vrygestel waarin die...
View ArticleDie fliek waaroor Sean Penn en Charlize Theron nie praat nie
Onthou julle nog verlede jaar se herrie met Charlize Theron en Sean Penn? Die Hollywood-sterre het in Desember 2013 begin uitgaan, maar in Junie 2015 het Charlize glo die hasepad gekies sonder om ’n...
View Article50 jaar ná haar dood inspireer Ingrid Jonker steeds
Die tragedie van Ingrid Jonker se lewe en universele temas in haar werk inspireer die musikant Luna Paige steeds ’n halfeeu ná die Afrikaanse digteres se selfdood. Luna was een van ’n paar musikante...
View Article10 feite oor 7de Laan se Marko
Die sjarmante Francois Lensley, beter bekend as Marko Greyling in 7de Laan, speel al sedert 2003 in dié gewilde sepie. Francois sluit vandeesmaand aan by ’n eksklusiewe groep – die handjievol mans wat...
View ArticleNóg ’n koninklike baba
Verlede week was dit die kinders van kroonprinses Victoria en prins Daniel van Swede wat ons harte gesteel het: prinses Estelle en prins Oscar. Nou gaan hul aantreklike oom weer ’n keer pa word. Prins...
View ArticleKate praat oor ma-wees – en bewys sy’s ook mens
Dis maklik om te dink Catherine, hertogin van Cambridge, is verhewe bo gewone mens-wees. Met twee jong kinders en die hele wêreld se aandag op haar lyk sy altyd goed en slaag sy daarin om koninklik op...
View Article4 maklike nageregte
Soms kan jy sommer net slim by die winkel koop en vinnig ’n lekker ietsie aanmekaarslaan. Hier’s vier maklike resepte. Nougat-en-kasjoeneut-sjokoladehappies FOTO Micky Hoyle Banoffee-tertjies FOTO...
View ArticleSó lyk sangeres Sia sonder haar ‘masker’
Ons is nie gewoond om Sia sonder haar pruik te sien nie. Die 41-jarige Australiese sangeres is bekend vir haar pruik wat tot onder haar oë hang wanneer sy optree, maar is onlangs op Los Angeles se...
View ArticleAmanda Seyfried se eersteling gebore
Twee weke terug het die Amerikaanse aktrise Amanda Seyfried en haar man, Thomas Sadoski, in die geheim getrou. Nou het die pasgetroudes hul eersteling, ’n dogtertjie verwelkom. ’n Woordvoerder van die...
View ArticleKarlien van Jaarsveld en Joe Breytenbach is getroud
Die Afrikaanse sangeres Karlien van Jaarsveld en die oud-rugbyspeler Joe Breytenbach is stil-stil getroud. Karlien, wat op die oomblik by die Nickelodeon se NickFest in Johannesburg optree, het ’n foto...
View Article5 goed oor die nuwe Mej. SA
Die 21-jarige skoonheid van Sedgefield het gisteraand ’n nuwe hoofstuk in haar lewe begin as Mej. Suid-Afrika. Ja, Demi-Leigh Nel-Peters volg in die voetspore van ikone soos Penelope Coelen, Anneline...
View Article