Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Sarah Hyland se nuwe blonde lokke

$
0
0

Die Modern Family-ster Sarah Hyland, oftewel Haley Dunphey, spog nou met met blonde hare. Die 26 jarige-aktrise, wat nog tot onlangs ’n brunette was, het ’n foto op Instagram gedeel.

Kyk net die verskil:

Toe

Always sad to leave that smile.

A post shared by Sarah Hyland (@therealsarahhyland) on

Nou

Oh yeah. I’m a blonde now.

A post shared by Sarah Hyland (@therealsarahhyland) on

Hailey was al voorheen blond, maar is bekend daarvoor om gereeld haar haarkleur te verander.

Lees nou

Jou celeb-stories vir die week #GONS

Simoné skitter in fotosessie

Rolanda Marais deel kombuis-geheime

The post Sarah Hyland se nuwe blonde lokke appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294