Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Mej SA: Ek het geweet ék gaan wen

“Ek wil nog steeds oor my skouer loer en seker maak dis my naam wat uitgelees is as die wenner,” vertel Demi-Leigh Nel-Peters oor die aand toe sy as Mej. SA gekroon is.  Demi-Leigh is uit duisende...

View Article


Posh Spice sing weer!

Die suksesvolle sakevrou en mode-ontwerper Victoria Beckham tel lankal nie meer die mikrofoon op nie. Nee, Posh Spice se dae as sanger in die ikoniese Spice Girls-groep is iets van die verlede. Maar...

View Article


Beyoncé deel pragtige tuisvideo’s

Die Amerikaanse sangeres het gister haar negende huweliksherdenking met die kletsrymer Jay Z gevier. En waar gewone paartjies mekaar ’n kaartjie en geskenk sal gee, het Beyoncé spesiaal vir Jay Z ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Waar is Taylor Swift dan?

Swifties (aanhangers van Taylor Swift) begin wonder wat van die sangeres geword het. Hulle ken haar as baie aktief op Instagram en steelfotograwe kiek haar gereeld op straat. Maar Taylor het sedert die...

View Article

Bekendes spog met hul bloedjies

Oor ’n paar maande ontmoet Steve Hofmeyr en sy vrou, Janine, hul dogtertjie, Romy-Lee. Die Grammy-wenner Beyoncé is swanger met ’n tweeling en die Afrikaanse aktrise Jana Strydom verwag baba no.3. Ja,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pretty Woman: Kyk hoe lyk hulle nou!

Kan jy glo 27 jaar is al verby sedert Pretty Woman miljoene fliekgangers se hart gesteel en van die aktrise Julia Roberts ’n superster gemaak het? Maar het jy geweet Pretty Woman, waarin ’n ryk sakeman...

View Article

Gaan Charlize Theron 1ste keer Afrikaans praat in fliek?

Charlize Theron lees op die oomblik ’n draaiboek oor ’n Afrikaanse bywonersdogter wat gedurende die Anglo-Boereoorlog in ’n konsentrasiekamp verkrag word, berig Netwerk24. Die Suid-Afrikaans gebore...

View Article

Rolanda Marais deel kombuis-geheime

Die Afrikaanse aktrise Rolanda Marais is talentvol en beeldskoon. Ons sien haar op die verhoog en op TV, maar wat gebeur alles in haar kombuis. 1 Wat kook jy as jy by die huis kom? Ek is mal oor...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Simoné skitter in fotosessie

Hanri Human is vandag een van Suid-Afrika se gesogste fotograwe. Sy is ook ’n klomp bekendes se eerste keuse as fotograaf, of dit nou vir hul trou-, profiel- of gesinsfoto’s is. Sy het onlangs die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jou celeb-stories vir die week #GONS

Die afgelope paar weke het ’n nuwe digitale vermaakprogram op YouTube verskyn, boonop is dit in Afrikaans. #GONS, wat deur OnsKan24, Media24 se jeugplatform, vervaardig word, het nog ’n episode die...

View Article

Sarah Hyland se nuwe blonde lokke

Die Modern Family-ster Sarah Hyland, oftewel Haley Dunphey, spog nou met met blonde hare. Die 26 jarige-aktrise, wat nog tot onlangs ’n brunette was, het ’n foto op Instagram gedeel. Kyk net die...

View Article

Zoë Kravitz spog met pixie-haarstyl

Die Hollywood-aktrise Zoë Kravitz, wat onlangs in die HBO-reeks Big Little Lies gespeel het, het haar hare in ’n pixie gesny. Sy het ’n foto van haar nuwe lokke op Instagram gedeel. Die 27-jarige se pa...

View Article

Cindy Crawford se dogter gesig van Marc Jacobs se Daisy-parfuum

Die supermodel Cindy Crawford se dogter, Kaia Gerber, volg deesdae in haar voetspore as ’n suksesvolle model. Nie net het Kaia al ’n paar voorblaaie losgeslaan nie, sy is nou ook die gesig van Marc...

View Article


Janet Jackson gaan skei

Skaars drie maande nadat hul eersteling gebore is, het Janet Jackson glo planne om van haar man, Wissam Al Mana, te skei, berig die skinderwebwerf TMZ. Janet en die Katarese miljardêr-sakeman is sedert...

View Article

Bradley Cooper eerste keer pa

Nóg ’n baba vir Hollywood! Die Oscar-benoemde akteur Bradley Cooper en die Victoria’s Secret-model Irina Shayk het hul eersteling in die wêreld verwelkom. Die paartjie is hoogs privaat en probeer uit...

View Article


Dirty Dancing kom weer – en kyk wie speel hulle!

Ons het verlede week oor Pretty Woman se 27ste herdenking geskryf. Vanjaar vier nóg een van die wêreld se geliefdste rolprente ’n mylpaal: Dis 30 jaar sedert die dansfliek Dirty Dancing gehore betower...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sibbedag: Mooiste broers & susters

As jy dit het, dan het jy dit. Goeie gene is so opvallend soos ’n Vrydag op ’n kalender. Vandag is Wêreld-Sibbedag. Gaan deur ons lysie van die mooiste broers en susters en kyk of jy saamstem. Wie sou...

View Article


Instagram-amptelik: J-Lo en haar nuwe liefde

’n Nuwe liefde is nie amptelik tot dit op Instagram bevestig is nie. Jennifer Lopez het pas die groot sprong gewaag en dís die foto wat sy gekies het.  Hoewel J-Lo reeds ’n maand lank uitgaan met die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ilzé Saunders: Pasgetroud, gelukkig en steeds dolverlief

Sy is beeldskoon en slim en het boonop ’n groot hart vir ons planeet. Die voormalige Mej. Aarde SA Ilzé Saunders het in Februarie met haar Dewald Buys, haar beste vriend, getrou. Die pragtige paartjie...

View Article

Hollywood is in die Kaap!

Bedrieg jou oë jou of het jy pas in die Moederstad ’n celeb op straat gesien? Hollywood-produksiehuise stroom deesdae Kaap toe om hul nuutste films te skiet, en saam met hulle kom die sterre. Wees op...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live