Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

EKSKLUSIEF: Angelique se eerste vlog vir Jacques Jr.

$
0
0

Vanaand om 20:30 op VIA is die eerste episode van Angelique en Jr., ’n realiteitsreeks oor die aktrise Angelique Gerber se nuwe avontuur as mamma. Tydens die reeks maak sy dagboekinskrywings vir klein Jacques soos sy elke week nuwe lesse leer.

Kyk die eerste vlog wat sy vir Jacques Jr. gemaak het. Sy deel dit spesiaal met SARIE.com.

Kyk die lokprent van Angelique en Jr.:

Kyk net die pragtige foto’s wat Angelique op Instagram deel:

Smiles vir @sammysnyman

A post shared by Angelique Potgieter (@angeliquegerber83) on

Hierdie was my gunsteling plek toe ek klein was! "Pappa nekkie" #jipdismypj&#39

A post shared by Angelique Potgieter (@angeliquegerber83) on

Die lyfie is net liefde

A post shared by Angelique Potgieter (@angeliquegerber83) on

Lees nou

Meghan Markle sluit haar blog en dís haar vaarwel-boodskap

Dís die grootste karakter-les wat Ashton Kutcher al geleer het

Hollywood is in die Kaap!

The post EKSKLUSIEF: Angelique se eerste vlog vir Jacques Jr. appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294