Dís die grootste karakter-les wat Ashton Kutcher al geleer het
Ashton Kutcher het onlangs vir die hele wêreld vertel van sy bewondering vir sy vrou, Mila Kunis, en liefde vir hul twee kinders. Die gewilde 39-jarige akteur en regisseur is vanjaar se ontvanger van...
View ArticleHarry Styles slaan ’n blaadjie om met eerste solo-liedjie
Ná ’n lang stilte is Harry Styles eindelik terug met nuwe musiek, maar dis nie die klank wat ons verwag het nie. Harry het verlede jaar die popgroep One Direction verlaat en sedertdien was hy baie stil...
View ArticleLeandie verander lewens met haar groot hart
Leandie du Randt is een van ons gewildste aktrises en skitter tans in die rolprent Jagveld. Sy’t ook ’n selfhelpboek, Gemaklik in jou eie lyf, die lig laat sien en lewer motiveringspraatjies reg oor...
View ArticleMeghan Markle sluit haar blog en dís haar vaarwel-boodskap
Die meisie wat prins Harry se hart gesteel het, die aktrise en filantroop Meghan Markle, sluit ná drie jaar haar blog met ’n boodskap wat tegelyk inspirerend en hartseer is. Benewens die feit dat...
View ArticleEKSKLUSIEF: Angelique se eerste vlog vir Jacques Jr.
Vanaand om 20:30 op VIA is die eerste episode van Angelique en Jr., ’n realiteitsreeks oor die aktrise Angelique Gerber se nuwe avontuur as mamma. Tydens die reeks maak sy dagboekinskrywings vir klein...
View ArticleEenvoudige Pase vir Suidooster se Bianca
Die Afrikaanse aktrise Simone Biscombe, dalk beter bekend as Bianca Fourie in die gewilde kykNET-sepie Suidooster, sê Pase is ’n eenvoudige aangeleentheid in hul familie. “My ma, Colleen, lê Goeie...
View ArticleTaylor Swift se huurplek is te koop – kyk net binne!
Die popsangeres Taylor Swift moes verlede jaar in ’n huurwoonstel in New York bly terwyl haar eie dupleks in die Tribeca-buurt opgekikker word. Nou is dié woonstel te koop − en die foto’s wys dis iets...
View ArticleDaar’s ’n vrou wat nés Kate Middleton aantrek
Al ooit gewens jy kan soos Kate Middleton aantrek (natuurlik sonder om bankrot te speel)? Een Britse vrou het dit reggekry. Wêreldwyd is daar vroue wat die hertogin van Cambridge se tydlose, elegante...
View ArticlePienkvoet vir Grey’s Anatomy-ster
Die geboorte van haar eersteling gee Camilla Luddington ’n totaal nuwe begrip van wat dit is om lief te hê. Die Grey’s Anatomy-ster het Woensdag op haar Instagram-blad aangekondig dat haar en haar...
View Article10 goed wat 10 word die jaar
Daar gaan skaars ’n dag verby dat ’n lid van die magtige Kardashian/Jenner-gesin nie die nuus haal nie. Hul elke beweging word gevolg en gefotografeer. Nou kry die jongste suster van die gesin, Kylie...
View ArticleSê net ja – die rolle is geruil!
Nee, dis nie skrikkeljaar nie. Stephanie Jansen van Vuuren het sommer net besluit om haar kêrel, Brandon Canning, die ja-woord te vra. Jy lees reg in vanaand se episode van die Via-reeks Sê net ja is...
View ArticleDís wat Prinses Charlotte by Pippa Middleton se troue gaan doen
Die jongste lid van die koninklike familie, Prinses Charlotte, kry ’n spesiale rol by haar tannie se troue. Op 20 Mei gaan Kate Middleton se suster, Pippa Middleton, met verloofde James Matthews trou....
View ArticleHartseer nuus: Eddie Murphy se broer oorlede
Die komediant Eddie Murphy se ouer broer, Charlie, is Woensdag tragies in New York oorlede. Hy was net 57 jaar oud. Charlie, wat ook ’n akteur en komediant was, het sy stryd teen leukemie verloor. Die...
View ArticleCara Delevingne spog met pastel pixie
Die Britse model en aktrise Cara Delevingne het haar hare in ’n pixie gesny. Sy het ’n foto van haar nuwe lokke op Instagram gedeel. Dis nie al nie. Haar hare is ook pastel! Cara en Will Smith se seun,...
View ArticleJanet Jackson deel eerste foto van baba
Die afgelope week het dit bekend geraak dat die popsanger Janet Jackson en haar man, Wissam Al Mana, gaan skei, berig die skinderwebwerf TMZ. Skaars drie maande na hul eersteling se koms. Nou het Janet...
View ArticleGoeie nuus vir Michael Bublé se driejarige
Die kleuter is in November met kanker gediagnoseer, maar ná maande se behandeling lyk sy pad vorentoe goed. Die hartseer nuus het ons in November 2016 bereik. Michael Bublé se driejarige seun, Noah,...
View ArticleDis amptelik: Los Angeles vier nou La La Land-dag.
As jy so mal soos ons was oor die fliek, La La Land, sal jy nie verbaas wees oor Los Angeles se nuutste gedenkdag nie. La La Land het vyf Oscar-toekennings gewen en die wêreld betower met sy romanse....
View ArticleTiener vra Hollywood-ster na afskeid
Hoe gemaak as jou matriekafskeid nader kom en jy nog nie ’n metgesel het nie? Word kreatief en mik hoog. Dink Emma Stone hoog. Die 17-jarige Jacob Staudenmaier van Phoenix, Arizona, se video, waarin hy...
View ArticleHeath Ledger-dokumentêr
Op 22 Januarie 2008 is Heath Ledger, die aantreklike akteur met die stoute glimlag wat ons onthou van flieks soos 10 Things I Hate About You, Brokeback Mountain en The Dark Knight, tragies oorlede. 9...
View ArticleHans Zimmer wys by Coachella: Só dans mens op fliekmusiek
Die naweek by Coachella in Kalifornië het Hans Zimmer die eerste keer ooit van sy klankbaanmusiek by ’n musiekfees opgevoer. Maar dit was ook ’n eerste vir die skare … As dit by klankbane vir flieks...
View Article