Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Faf en sy Imari gaan ouers word

$
0
0

Die Protea-krieketheld Faf du Plessis en sy vrou, Imari, gaan binnekort  vir die eerste keer ouers word. 

Hy het dié nuus die afgelope naweek op sy Instagram gedeel.

Ready for the CSA awards !!! Last function as only the 2 of us #32weekspregnant

A post shared by Faf du plessis (@fafdup) on

Die paartjie is in 2013 getroud.

Because every day is Valentine’s day with you…

A post shared by Imari Du Plessis (@imagesbyimari) on

Hy is nie al Protea-ster wat ’n pa gaan word nie. Sy goeie vriend, AB de Villiers, se vrou, Danielle, verwag hul tweede kind.

Kyk net hoe lyk die ander Proteas se kinders:

AB en Danielle de Villiers se klein AB

“Pappa!” @abdevilliers17 @mrfcricket_sa @titanscricket

A post shared by Danielle de Villiers (@danielledevilliers) on

JP en Sue Duminy se Isabella

💝

A post shared by Sue Duminy (@sueduminy) on

Morné Morkel en Roz Kelly se Ari

Ikigai (n.): A reason for being

A post shared by Roz Morrie Arias (@life.of.roz) on

The post Faf en sy Imari gaan ouers word appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294