Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hier’s die 10 boere

Boer Soek ‘n Vrou, die gewilde kykNET-reeks, se 9de seisoen het gesorg vir onverwagse liefde tussen boer Hennie van Willowmore en Jacobu Muller, die oulike onderwyser van Somerset-Wes, geblom. Nou is...

View Article


Drie hou SA se naam hoog oorsee

Blou Maandag? Toemaar, hierdie nuus gaan jou hart laat swel van trots. Drie Suid-Afrikaners het die afgelope naweek geskitter in die buiteland. 1. Trevor Noah, grapjas Embed from Getty Images Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

SARIE Voorbladgesig-wenner Tana Ferreira: “Vir ewig uit my gemaksone”

Tana Ferreira was in 2013 SARIE se voorbladgesig. Die aand toe sy as wenner aangewys is, het sy gedink: “Nou gaan ek nooit weer kan terugval in my gemaksone nie.” Hier vertel sy hoe die kompetisie haar...

View Article

Karlien van Jaarsveld is swanger

Die Afrikaanse sangeres en TV-persoonlikheid Karlien van Jaarsveld en haar man, die oud-rugbyspeler Joe Breytenbach, baljaar tans aan die asemrowende Amalfi-kus in Italië. Maar dis nie al nuus wat...

View Article

Joe Foster: “Ouens voel druk om ridder te wees”

Die Afrikaanse sanger Joe Foster het gou geleer hy is nie ’n ridder op ’n wit perd nie. “Ek is maar net ’n man. Ons probeer om superhuman te wees, maar op die ou einde is ons maar net mense.” Met...

View Article


Jackie O se kleindogter is haar ewebeeld

Jacqueline Kennedy Onassis, die voormalige Amerikaanse presidentsvrou, se kleindogter, Rose Schlossberg, lyk soos haar ewebeeld.  Dis 55 jaar sedert die ontslape Jackie in die Withuis gewoon het. Maar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Baba met ’n bos hare gebore

Sommige van ons kan net droom van ’n bos hare, maar in die geval van baba Holly Gent is sy sommer daarmee gebore. En op 4 maande het Holly reeds hare wat op haar skouers val! Die pienkvoet en haar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Waar in die wêreld is Konings se Suanne Braun?

Onthou jy nog die wonderlike TV-reeks Konings uit die vroeë 90’s? En die mooi rooikop-karakter Petro (Vlam) Richter? Dan wonder jy miskien wat geword het van Suanne Braun, die aktrise wat bekend geword...

View Article


Zooey Deschanel verwelkom tweede kind

Vanoggend het die Afrikaanse sangeres Karlien van Jaarsveld aangekondig dat sy en haar man, oud-rugbyspeler, Joe Breytenbach, ’n baba verwag – lees meer hier. Nou het die nuus gekom dat die New...

View Article


Kyk hoe groot het hy geword!

Die Afrikaanse akteur Tim Theron se jongste, Migael, is in Januarie gebore. Nou ’n paar maande later begin hy bietjie meer soos pa lyk. Of lyk hy meer soos ma, Juanli? Ousus Sophia het beslis trekke...

View Article

Angelique: “Dit was ’n rowwe begin …”

“Dit was ’n rowwe begin gewees…” Só erken die Afrikaanse aktrise Angelique Gerber in haar nuutste vlog vir haar eersteling, Jacques Jr. Kyk haar vlog hier: Vanaand om 20:30 op VIA is die nuutste...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwe Oreo ontplof in jou mond!

Die nuwe Firework Oreo het Maandagoggend Amerikaanse winkelrakke getref. En dié koekies ontplof letterlik in jou mond! PLUS: Maak jou eie Oreo-nageregte met Herman se maklike resepte. Amerikaners is...

View Article

Kyk hoe lyk Miley Cyrus nou!

Eers Disney-kanaal se eie Hannah Montana, toe ’n kontroversiële sangeres wat gereeld in gewaagde uitrustings en kleurvolle byeenkomste gewaar was. Nou lyk dit of Miley Cyrus ’n nuwe deuntjie sing …...

View Article


Revenge-paartjie is verloof

In 2011 het die akteurs Emily VanCamp en Josh Bowman in die eerste episode van die ABC-reeks Revenge verskyn. Nes hul karakters, Emily en Daniel, het dié akteurs in die regte lewe ook ’n paartjie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mari-Louis Guy: Só hou jy ’n high tea

Wat is ’n high tea nou eintlik? En hoe verskil dit van ’n middagtee by Ouma se huis? Die kosskrywer en -stilis en aanbieder van kykNET se Kokkedoortjie Mari-Louis Guy verduidelik: Binne ’n...

View Article


Kyk net hoe lyk tennisspeler Novak Djokovic se woonstel!

Genugtig! Die tennisster Novak Djokovic het nie net 12 Grand Slam-titels agter sy naam nie, hy het nou ook die ongelooflikste woonstel langs die strand van Miami.  Djokovic, wat op die oomblik aan die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regte troue: SARIE Voorbladgesig-finalis se groot dag

In 2015 was die fisioterapeut Hané van Schalkwyk een van SARIE se Voorbladgesig-finaliste. Nóú twee jaar later het sy ’n nuwe lewenshoofstuk aangepak as pasgetroude. Saam met haar op hierdie opwindende...

View Article


63-jarige professor nou model en “accidental icon”

Probeer jouself indink: Dis ’n gewone werksdag. Jy wag buite ’n restaurant vir ’n vriendin. Ewe skielik is jy omring deur joernaliste. Kort voor lank begin toeriste ook om jou saamdrom om foto’s te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Is Donnalee en die Hollywood-ster ’n tweeling?

Jy mag dalk dink dit is net familie wat dieselfde lyk, maar kyk weer!  Hier is ’n paar celebs wat baie dieselfde lyk. Donnalee Roberts en Minka Kelly Embed from Getty Images Rolanda Marais en Rachel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Faf en sy Imari gaan ouers word

Die Protea-krieketheld Faf du Plessis en sy vrou, Imari, gaan binnekort  vir die eerste keer ouers word.  Hy het dié nuus die afgelope naweek op sy Instagram gedeel. Ready for the CSA awards !!! Last...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live