Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294

Hierdie bekendes word almal 50!

$
0
0

Ouderdom is net ’n nommer – ons weet! Maar sommige getalle kan wraggies as mylpale gesien word. En om 50 te word is een van hulle. Kan jy glo hierdie Hollywood-sterre word almal 50?

Julia Roberts

Jason Statham

Albei Nicole Kidman en haar sanger-man, Keith Urban

Laura Dern

Faith Hill en haar sanger-man, Tom McGraw

Mark Ruffalo

Will Ferrell

Vin Diesel

Pamela Anderson

Lisa Bonet

Liev Schreiber

Connie Britton

Jimmy Kimmel

The post Hierdie bekendes word almal 50! appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 2294