Quantcast
Channel: Bekendes – SARIE
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live

Is sý die mooiste koninklike?

Wanneer jy aan die vroue in die Britse koninklike familie dink, kom die name van prinses Diana, Kate Middleton en prinses Charlotte gewoonlik eerste by jou op. Embed from Getty Images Embed from Getty...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Springbok se vrou skitter steeds agter die mikrofoon

Toe die Springbok Heinrich Brüssow se vrou haar blinde oudisie vir die tweede seisoen van The Voice SA afgelê het, het net Bobby van Jaarsveld omgedraai. Weke later en Caroline-Grace Brüssow is nou in...

View Article


Gideon Lombard wen met Appels

Weeksaande kuier die bekroonde akteur Gideon Lombard in kykers se sitkamers in die gewilde kykNET-sepie Suidooster. Hy het onlangs weer “kind” geword in die toneelverwerking van Mark Behr se bekroonde...

View Article

Apple val nie ver …

Goldie Hawn en Kate Hudson, Reese Witherspoon en Ava Elizabeth Phillippe. Daar’s ’n paar Hollywood-aktrises wie se dogter nés hulle lyk. Die Oscar-wenner Gwyneth Paltrow het Maandag ’n foto van haar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Binnelanders se Pascal kuier saam met Roger Federer se ma

Die pragtige Pascal Pienaar speel al die afgelope vier jaar die rol van die parmantige verpleegster Karli du Preez in die kykNET-sepie Binnelanders. Van kleins af het die reisgogga haar gebyt.  En...

View Article


Taylor Swift het ’n nuwe kêrel!

Hier gaan ons al weer … Taylor Swift het ’n nuwe liefde in haar lewe. En dit begin lyk of sy ’n voorliefde vir Britse mans het! Volgens The Sun en E! Online is die Amerikaanse popster halsoorkop...

View Article

Hierdie bekendes word almal 50!

Ouderdom is net ’n nommer – ons weet! Maar sommige getalle kan wraggies as mylpale gesien word. En om 50 te word is een van hulle. Kan jy glo hierdie Hollywood-sterre word almal 50? Julia Roberts Embed...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wat wil Justin Bieber in sy aantrekkamer hê? En wat sing hy vanaand?

Justin Bieber tree vanaand in Kaapstad op en dit laat ons wonder: Wat gaan hy sing? En wat is op sy lys van dinge wat in sy kamer moet wees? Hy was onder andere al in San José, Puerto Rico, São Paulo,...

View Article


Kyk! Hollywood-sterre is gek oor Blitzbokke

Hier op SARIE se kantoor is ons mal oor die Blitsbokke. Maar dis nie net ons wat gek is oor die bokke nie. Dit lyk of Hollywood ook ’n aanhanger is. Ná hul sege in Frankryk het die Blitsbokke vir Tom...

View Article


Prins Harry gaan glo die groot vraag vra!

Prins Harry verdien net soveel geluk soos sy ouboet, prins William. En die goeie nuus is dat dit lyk of die rooikopprins en Amerikaanse TV-aktrise Meghan Markle binnekort verloof gaan raak. Hy het glo...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onthou jy boer Derius? Hy’s verlief!

En deesdae sommer baie wys as dit by liefdesake kom. Dié Boer soek ’n vrou-deelnemer en die nuwe liefde in sy lewe deel verhoudingsraad en vertel van die ongewone manier waarop hul paaie gekruis het...

View Article

Freshlyground se Zolani hou van haar lyf nes dit is

Zolani Mahola, hoofsanger van die internasionaal bekende Suid-Afrikaanse popgroep Freshlyground, het onlangs prettige foto’s van haar laat neem waarin sy haar liggaam vier nes dit is. Come to me, my...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kyk hoe lyk Pamela Anderson nou!

Baywatch is so sinoniem met Pamela Anderson soos biltong en bier. Vanjaar word daar ’n Baywatch-fliek vrygestel met nuwe akteurs wat die ikoniese karakters vertolk. Mitch Buchannon word deur Dwayne...

View Article


Jo Black oor sy sukses

Verlede jaar het Jo Black die land se nuwe sangsensasie geword. Nou verkoop sy debut-album Skepe soos soetkoek. Maar sê Jo die sukses is steeds oorweldigend. Jo se musiekvideo vir sy liedjie “Skepe”...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

EKSKLUSIEF: Fafa en Maryke se glanstroue

Dit het drie maande se beplanning geverg. En daarna: ’n Drie-uur-lange troudiens met 120 gaste, twee strooimeisies, twee strooijonkers, ’n onthaal met tien lang tafels, 60 leerstoele, twee troukoeke en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pippa Middleton trou – hier’s haar rok!

Pippa Middleton, die voormalige geleentheidsbeplanner en suster van Kate, die hertogin van Cambridge, en die 40-jarige sakeman James Matthews trou vandag. Pippa (32) se aanstaande het eers haar pa,...

View Article

Britse aktrise Felictiy Jones verloof

Die Britse aktrise Felicity Jones is verloof aan die regisseur Charles Guard, het US Weekly bevestig. Felicity is bekend is vir haar rolle in Star Wars: Rogue One en Theory of Everything. Vir die...

View Article


Pippa se “koninklike” troupand

Sy is dalk nie ’n koninklike nie, maar Pippa Middleton volg glo ’n koninklike tradisie as dit by haar troupand kom. Die jonger suster van Kate Middleton, hertogin van Cambridge, is Saterdag met die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

FOTO’S: George en Charlotte se oulikste oomblikke!

Die afgelope naweek was Pippa Middleton se troue en sy het pragtig gelyk. Maar die troue se hofknapie en strooimeisie het net soveel aandag getrek. Ja, klein prinses Charlotte was ’n strooimeisie! Daar...

View Article

Céline Dion sing bekende Titanic-liedjie

Kan jy glo die lokettreffer en tranetrekker Titanic is 20 jaar oud? Tyd vlieg! Wie kan vir Jack en Rose vergeet? Of Céline Dion se bekende liedjie “My Heart Will Go On”? Gister by die...

View Article
Browsing all 2294 articles
Browse latest View live